Verified Reviews
Midlands Meander
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Midlands Meander
Rated 4.4 out of 5 based on 567 reviews.
"Ek dink die Midelllande is "over rated". Baie mooi omgewing, maar daar is nie iets baie spesiaal aan besoekpunte nie. Tsonga fabriek was 'n baie groot teleurstelling. Sommige kuierplekke was werklik vuil. Tafeldoeke het soos afveelap gelyk. Dit was miskien jare gelede die moeite werd, maar ek tel nou redelike verval daar op."
"We didn't find a restaurant in Mooi River. Had to travel quite far for supper."
"Ons kon nie sien dat paaie as grond- of teer aangedui word nie. Dit maak 'n groot verskil as 'n mens 'n roete/verblyf beplan."
"We love the Midlands Meander, and Rosetta has many wonderful shops to browse in. "
"Baie dinge om te doen rondom Rosetta, die Midlands Meander-roete is heerlik om te verken en bied baie om te doen."
"The surrounding area of the midlands is serene and peaceful and has a lot of amenities for kids. Even a day trip is great. There are a lot of activities that one can engage in. "
"Ek was ook beïndruk met die omgewing se inligtingbrosjure oor wat waar is en wat om te besoek, en is redelik oral beskikbaar. Dit het ons veblyf en kuier soveel lekkerder gemaak."
"'n Mens moet die Mooi Rivier ten minste een keer in jou lewe besoek. "
"Geen komentaar oor Howick, maar die Midlands Meander is baie mooi en 'n mens moet langer daar vertoef."
"Howick is 'n pragtige dorp met baie om te doen in die omgewing. Jy is by die Midlands Meander, Howick Falls, Midmardam en kan ook Canopy-toere doen. "
"Interessante dorp met toegewyde self-doen inwoners by wie die reisiger interessante ware kan aankoop en ook van wie 'n mens baie kan leer. Uitstekende aftree- / versorgingsoorde. "
"Min restaurante is saans oop vir aandetes en die wat wel oop is, is lank voor die tyd bespreek. Dit bemoeilik sake as jy nie in 'n selfsorg-eenheid bly nie. "
"Ons het ons 5de Zipline gaan ry op 66 - wat 'n belewenis! Die mense in die dorp is vriendelik en gemaklik met toeriste. Heerlik deur die strate en winkeltjies geloop en net lekker gekuier. Die 2 watervalle was 'n belewenis. Groot dankie aan Howick."
"Die toeriste-winkeltjies by Nottingham Road was 'n verassing en moeite werd om te besoek."
"Sentraal, binne bereik van Gauteng en omring met 'n groot verskeidenheid besienswaardighede."