Verified Reviews
Modimolle
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Modimolle
Rated 4.1 out of 5 based on 304 reviews.
"Vriendelike, skoon dorp waar Christelike waardes nog openlik uitgeleef word. Winkels word bedryf teen 'n billike algemene prys."
"Paaie na plase moet dalk net genoem word aan gaste met lae karre ens. voor hulle gaan. "
"Glad the rain arrived, pity about the current political party that is responsible for the services to the community, that are not in place."
"The Biltong Shop and Pick a Pay made their annual budget on the amount we spend there."
"Veral noudat hulle 'n parkrun het glo ek dat baie toeriste meer van Modimolle sal beleef. Mall vir inkopies. En wonderlike natuurskoon."
"Small town of Modimolle, a place where you can drive around without fear people there are so friendly you can't get lost."
"Ken Modimolle nie baie goed nie, bevind dit meer as 'n jagplek as 'n wildkyk plek."
"Ons het famile en vriende daar. Die weer is heerlik. Dis die plek om vakansie te hou of om net te gaan rus."
"Met soveel vakansieplekke in en rondom Modimolle, is dit altyd lekker om daar te kuier. Soms moet 'n mens 'n bietjie meer moeite doen om die plek self te leer ken. Ons het nog net op aanbevelings na sekere winkels gegaan en het nog altyd goeie en vriendelike diens ontvang."
"Klimaat en ligging heel gunstig vir besoekers vanaf die Oos-Rand."