Verified Reviews
Mooinooi
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mooinooi
Rated 3.5 out of 5 based on 38 reviews.
"Mooinooi is 'n oulike plekkie met al die dinge wat mens nodig het te koop by die inkopiekompleks."
"Mooinooi het baie te sien om hom en local restaurants, maar is maar soos Suid-Afrika vuil."
"Mooi "wegbreekdorp". Ek lei af dat die inwoners in die groter dorpe binne so 100 km werk."
"Die paaie is erg en sekere dele stadig en 'n uitdaging. Kan beslis nie in die donker daar ry nie."
"Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan."
"Ons het by Buffalo restaurant (oorkant ATKV Buffelspoort) gaan Sondag buffet eet. Lekker live music en lekker Mexikaanse kos."
"Mooinooi kan beslis doen met meer opsies as dit kom by supermarkte en winkels vir kruideniers en vleis benodigdhede. Tans is dit redelik beperk en redelik duur. Ontwikkeling van 'n winkelsentrum sal die omgewing 'n groot hupstoot gee aangesien Rustenburg en Brits te ver weg is."