Successfully reported

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.

Mossel Bay

Lavender House

"Beste vakansiebestemming!"

Dana Bay, Mossel Bay

Jolienselfsorg

"Lekker naby die Casino wat die heerlikste Sondag-etes aanbied, reg langsaan is Pinnacle Point met die mooiste uitsig waar 'n mens 'n baie lekker koppie koffie of tee kan nuttig."

Mossel Bay

Amzee Bokmakierie Guest House

"Geniet Mosselbaai baie."

Mossel Bay

Lavender House

"The churches are great, there is a harbour, friendly people. No incidents of crime while staying in Mosselbaai."

Dana Bay, Mossel Bay

Jolienselfsorg

"Die meeste dinge wat jy nodig het is reeds in Danabaai en jy hoef nie uit Danabaai te ry om die nodige goed te kry nie. Dit is vir my as hengelaar baie lekker in Danabaai. Ek sal enige tyd weer in Danabaai kom bly."

Mossel Bay

Villa Chanté

"Will definitely visit again."

Mossel Bay

Lavender House

"Manjifiek!"

Mossel Bay

La Vista

"Mosselbaai is 'n wonderlike toeristebestemming en sal beslis aanbeveel. Die diens by die winkels in Langeberg Winkelsentrum is uit die boonste rakke; personeel is vriendelik en vreeslik behulpsaam."

Die Voor Bay, Mossel Bay

La Palma Villas A15

"Die strand is baie skoon. Het in plaaslike koerant gelees oor 'n mes aanval daar. Eienaars moet net toeriste bewus maak van risiko en dat hulle moet maar altyd bewus wees van hul omgewing."

Mossel Bay

Villa Chanté

"Miskien net meer aktiwiteite deur die jaar, especially by die Punt."

Mossel Bay

Paradise Found

"Baie lekker vakansieplek."

Mossel Bay

Lavender House

"Ons is baie geïntereseerd in geskiedenis en argitektuur. Dit sou nogal gaaf gewees het om 'n begeleide toer van die dorp te kon hê. Was by die museum. Daar is egter so baie ander goed in Mosselbaai, wat besoekers nie van weet, en gevolglik nie sien nie."

Mossel Bay

La Vista

"'n Ware paradys."

Santos Bay, Mossel Bay

Santos Express

"Natuurskoon onvergeetlik mooi."

Dana Bay, Mossel Bay

Jolienselfsorg

"Baie mooi dorpie."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Mosselbaai is 'n moet sien."

Dana Bay, Mossel Bay

Jolienselfsorg

"Best kept secret of the Eastern Cape!"

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Ideale vakansie en aftree bestemming."

Mossel Bay

The Lofts 2

"Mooi skoon en pragtige kuslyn was van die hoogtepunte vir ons."

Dana Bay, Mossel Bay

Jolienselfsorg

"Pragtige plekkie, rustig en veilig."

Mossel Bay

Villa Chanté

"Wonderlike vakansieplek veral vir tieners."

Mossel Bay

Purple Gate

"Sien uit na volgende jaar se Buffalo Rally, het nou blyplek ook."

Dana Bay, Mossel Bay

On Golden Pond Beach Apartment

"Danabaai is 'n baie mooi, rustige plek."

Mossel Bay

Oceans Hotel

"Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel."

Mossel Bay

Garden Route Self-catering

"Ons gaan daar aftree, mal oor die plek!"

Santos Bay, Mossel Bay

Santos 14

"Fantastiese swemstrand, die beste in die hele Wes-Kaap! Altyd skoon, voel veilig."

Page
Page 103 - Showing 3061 to 3090