Successfully reported

Verified Reviews

Mossel Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Mossel Bay

Rated 4.8 out of 5 based on 3240 reviews.

Mossel Bay

Villa Chanel No 11

"Baie mooi kusdorp, die Dias Museum, Santos Strand, The Point, is alles plekke om te verken en te geniet by die see. Mosselbaai is 'n lieflike dorp en daar is vreeslike mooi Antiques by Steyn's. Die heerlikste roosterkoek en spareribs kos geëet by Kaai for Braai. "

Mossel Bay

Nautica 505

"Mosselbaai is 'n absolute wonderlike vakansie plek om te besoek. Weer is gematig en strande is mooi skoon."

Mossel Bay

Ocean Wave

"Dit is 'n skoon en vriendelike dorp"

Mossel Bay

The Green Door Guest House

"Mosselbaai self is 'n baie mooi stukkie natuur om te besoek en baie in die omgewing om te doen en te sien. Die ligtoring was 'n hoogtepunt en ook die Diaz museum! Sonsopkoms is asemrowend op die punt en mense van omgewing is baie vriendelik en meestal in Afrikaans begroet! Awesome!"

Mossel Bay

Dolphin View

"Baie lekker vakansiedorp."

Mossel Bay

Erin 5

"Ongelooflike weer en genoeg vermaak vir gesinne met klein kinders."

Mossel Bay

Nautica 610

"Nice beaches."

Dana Bay, Mossel Bay

Ferrox

"Danabaai is lekker stil, net die wind het erg baie gewaai."

Santos Bay, Mossel Bay

La Vue

"We have decided to make this our annual break-away destination after a busy year."

Pinnacle Point, Mossel Bay

387 Bushbuck

"Ons was net een nag daar, maar was baie rustig en beeldskoon uitsigte. Ek speel nie gholf nie, maar kan dink dat dit 'n baan is wat op enige speler se lys moet wees om te speel."

Santos Bay, Mossel Bay

La Vue

"Baie lekker gesinstrand!"

Mossel Bay

Sea Breeze

"Rustig en lekker vakansie dorp."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Edward Charles Manor

"Way too crowded during December."

Pinnacle Point, Mossel Bay

Pinnacle Point - Unit 3, block 6

"Dis baie mooi en hulle het allerande shuttle dienste en die personeel is baie vriendelik en professioneel. Die strand wat hulle adverteer is baie klein, Oesterbaai, en mens kan nie regtig daar swem nie. Moet maar uit die estate ry om te gaan swem. Baie veilig en stil! So mooi met gholfbaan en see wat mens by jou kamervenster sien! Hulle kyk baie mooi na die estate en dis eintlik lekker dat daar geen karre kan ry nie."

Dana Bay, Mossel Bay

Dana Bay B&B Guest House

"Ons eerste keer in Danabaai, dit was ongelooflik mooi, en ons het geen druk van vakansiegangers ervaar nie. Dit só skoon en prentjie mooi. Ons het tot een oggend 'n klomp dolfyne gesien."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

@ 5 Linkside

"Die lekkerste plek ooit."

Dana Bay, Mossel Bay

Garden Route Self-catering

"Gebruik dit as 'n baie lekker afspring plek asook om to bly."

Mossel Bay Central, Mossel Bay

Bay Vista Guesthouse

"Dit was so lekker egte Suid Afrikaanse mense en omgewing. Pragtige klein dorpie."

Dana Bay, Mossel Bay

@ 11

"Geen, die plekkie is voorwaar 'n diamand in onse mooie SA."

Dana Bay, Mossel Bay

Dux-n-Biki Guesthouse

"Lekker naby aan Mosselbaai en Hartenbos en lekker rustig."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Diaz Hotel and Resort

"Diaz strand is pragtig en sentraal geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai."

Mossel Bay

Stroopsoet Vakansie Huisie

"Baie mooi plekkie. Danabaai was rustig en verfrissend. "

Die Voor Bay, Mossel Bay

Beach Club 603

"Lieflike strand en omgewing."

Die Voor Bay, Mossel Bay

Oceans 2 @ 19

"Alle geriewe is baie naby."

Mossel Bay

Nautica604 - Seaview

"Pragtige kusdorp met pragtige strande 'n klipgooi van mekaar af."

Bay View, Mossel Bay

On The Run

"Pragtige omgewing!"

Page
Page 95 - Showing 2821 to 2850