Verified Reviews
Namaqualand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Namaqualand
Rated 4.3 out of 5 based on 1373 reviews.
"Springbok is die "stad"-dorp in sy omgewing. Meeste kettingwinkelgroepe hier verteenwoordig, drukkers, apteke en nog vele meer. Goeie oornagfasiliteite op pad na Namibië."
"If they halve their prices, then I think the price justifies what you get."
"Very beautiful during flower season. Do not underestimate the distances between towns."
"Die mense in die Noord-Kaap is baie vriendelik, die dorpe skoon, en die paaie heel. Heerlik as jy hou van oop spasies, mooi sterre, en natuur."
"Dit is 'n lekker dorp met alles wat jy benodig (en meer) vir jou verblyf in Springbok. "
"Die blomme is elke jaar blykbaar verskillend, en die blomtye verskil effens van jaar tot jaar, afhangende van die vorige seisoen se reënval en die koue. Hou ook ingedagte dat die blomme afhanklik is van die son om mooi oop te gaan. Dus is die beste tye eers van laatoggend af."
"Uiters geskik vir besoekers tydens blomme seisoen. Uitstaande diens wat 'n buite maatskappe vir die versorging van ons wasgoed - alles na-ure teen 'n baie goeie prys."
"Sorg dat jy voor 13h00 op Saterdae enige aankopies doen want daarna en Sondae is min plekke beskikbaar. 'n Eetplek wat waarde vir geld bied is Springbok Lodge."
"Wonderlike dorpie en omgewing. Net jammer die munisipaliteit en provinsiale owerheid onderhou die dorp glad nie. Die mense is gasvry en hulpvaardig."
"Die Namakwa Park (Skilpad) se blomme was 'n teleurstelling. Die pad soontoe is in 'n baie swak toestand (sinkplaat)."