Verified Reviews
Nelson Mandela Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Nelson Mandela Bay
Rated 4.4 out of 5 based on 726 reviews.
"Seaview is 'n pragtige plek weg van die gewoel, maar genoeg om te doen met puik restaurant en 'n nabygeleë inkopiesentrum."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Splash Guest House"Perfect... very windy, but if you've booked there, that's what you'll get. Loved it."
"Ons het dit nie juis as toeristebestemming ervaar nie, maar dit is baie gerieflik geleë ten opsigte van winkels en vir ons besoek vir 'n Britse visum."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Aloe Manna Self Catering Guest House"Alle geriewe is in die nabyheid."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Brighton Mews Guest Suites"Baie lekker eetplekke en dit is naby die strand."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Brighton Mews Guest Suites"Somerstrand is sentraal genoeg vir alle aktiwiteite. Die strand is skoon en bereikbaar te voet, het netjiese en oulike restaurante, 'n pragtige see en baie vriendelike mense."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Brighton Mews Guest Suites"Dis 'n gewilde strand met heelwat restaurante en wegneemeetplekke. Veilig om langs die see te draf of stap. Gelukkig was die vakansietoeloop grotendeels verby toe ons daar was."
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
7 On Joycelyn"Baie netjiese plek. Die kinders en die man was baie gasvry."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
At Home Lodge"Enige mense wat hou van kuier se droom. Ons plaasjapies kry 'n bietjie swaar."
Summerstrand, Nelson Mandela Bay
Beachwalk Bed and Breakfast"Ek sal graag Somerstrand wil ervaar in nie so 'n besige tyd nie."
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Bluewater Bay Inn"Lekker rustig. Nie veel om te doen nie, maar baie rustig en dit was heerlik om weg te kom van die gejaag van die alledaagse lewe. "
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
29 De Mist Cresent"Bluewater Bay is a nice, clean, safe neighbourhood with a beautiful beach. A very pleasant place. I would definitely recommend it as tourist destination."
"Walmer is a lovely area and safe, and it has good restaurants and a lovely mall. "
Bluewater Bay, Nelson Mandela Bay
Bluewater Guest House"Naby die groot plekke, maar ek het lekker daar gekuier."