Successfully reported

Verified Reviews

North Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in North Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 3232 reviews.

Ballito, North Coast

44 La Pirogue

"Dis net hartseer dat so mooi bestemming ook so erg deurloop onder kragonderbrekings en dan is als donker en stil."

St Lucia, North Coast

Villa Mia 12

"I want to move there. The river boat cruise was awesome. So many eating places, definitely an experience to repeat."

Sodwana Bay, North Coast

Dune View Cottage

"'n Lekker vakansiebestemming."

Ballito, North Coast

Boulders 303

"Baie lekker, netjiese vakansieplek."

Mtunzini, North Coast

Tree Top Cottage

"Baie skoon en rustige plek om vakansie te hou. Die inwoners is so behulpsaam en vriendelik."

St Lucia, North Coast

Stokkiesdraai

"Word beslis aanbeveel."

Ballito, North Coast

4 Frinton on Sea

"Aangename reisbestemming."

North Coast

315 Striking Zimbali Suite

"Families should be encouraged to go to Thomsoms Beach if they have young kids. Amazing spot."

North Coast

Shaka's Rock Beachfront Apartment

"Sal weer moet kom om verder te verken."

Ballito, North Coast

Calla-Cottage

"Pragtige omgewing en bly maar warm."

St Lucia, North Coast

St Lucia Villa Mia 5

"Dit is 'n uitsteekende vakansiedorp."

North Coast

Moyana at Zululami Luxury Coastal Estate

"Vibrant, great variety, delicious food and beautiful beaches."

North Coast

Monzi Safari Lodge

"Strande by Cape Vidol is pragtig en mens kan lekker stap. Watertoevoer by St. Lucia se strande was buite werking en daarom was toiletgeriewe nie na wense nie. Restaurante in St. Lucia was op 'n goeie standaard. Was voorheen by Ballito en die seeswembaddens daar het heelwat seelewe wat met snorkeltoerusting geniet kan word. Noordkus is beslis 'n bestemming om aan te beveel."

Ballito, North Coast

C4 Cabanas

"Baie veilig en besoekersvriendelik."

Ballito, North Coast

25 La Pirogue

"Ballito is n uitsteekende vakansieplek."

St Lucia, North Coast

Manzini Chalets

"St. Lucia is "best of both worlds". Heerlik om terselfdetyd 'n riviermond, see en wildreservaat in die onmiddelike omgewing te hê. Dit is wel 'n omgewing wat baie reën kry. Kom dus voorbereid vir daai een of twee reënerige dae."

St Lucia, North Coast

Uitspan 5

"Die pad van Ermelo na Pongola is baie sleg en onveilig. Die restaurante in die dorp se diens is swak en die koskwaliteit ook. Gebruik die Skibootklub se restaurant. Hulle is baie goed."

Ballito, North Coast

907 La Ballito

"Ballito as bestemming is baie mooi en beslis 'n moet om te sien."

St Lucia, North Coast

Manzini 38 - Go & Sea

"Selfoonsein is baie sleg al is daar nie loadshedding nie."

North Coast

9 Kamari Santorini

"Beautiful place."

Ballito, North Coast

Ocean View Penthouse

"Ballito is 'n baie lekker vakansiedorp."

St Lucia, North Coast

Manzini Chalets

"St Lucia is beautiful, we went to Cape Vidal, to the sea, to the croc show and on the hippo and croc boat cruise. The town was within walking distance which was nice for us."

Ballito, North Coast

Le Bezz Guest House

"Was skoon en gerieflik! Beslis gesinsvriendelik."

Ballito, North Coast

The Boulders 206

"Alle fasiliteite was skoon en in goeie werkende toestand. Geen klagtes nie."

St Lucia, North Coast

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat

"St. Lucia is my hartsplek. Sal altyd teruggaan soontoe."

Richards Bay, North Coast

Son-en-See 2

"Baie lekker, alles wat 'n mens nodig het."

St Lucia, North Coast

Shonalanga Lodge

"'n Besoek aan die park is beslis 'n moet as jy van wildritte hou, daar is plekke om uit te klim (natuurlik op jou eie risiko) en voetpaadjies te volg na uitkykpunte. Die beste was die toring, absoluut die moeite werd vir daardie asemrowende uitsig! Jy kan ook 'n bootrit neem om baie seekoeie te sien en 'n paar watervoëls. As jy gelukkig is kry jy dalk 'n seekoei laataand wat in die dorp die grasperke besoek. Daar is beslis ander aktiwiteite ook genoeg om jou besig te hou vir 'n naweek!"

Ballito, North Coast

Ballito Hills 323

"Thank you. We enjoyed our stay there."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90