Successfully reported

Verified Reviews

North West

All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West

Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.

Rustenburg, North West

Aardvark Guest House

"Straatname kan baie meer opsigtelik gemaak word."

Mooinooi, North West

Mamagalie Lodge

"Beautiful place to get out of the city."

Rustenburg, North West

Vulture Valley Game Lodge

"Rustenburg is a wonderful place."

Buffelspoort, North West

Bos Hotel

"Buffelspoort en omgewing pragtig en vreedsaam."

Skeerpoort, North West

Sky Lodge

"Lekker naby en baie mooi omgewing. Baie om te doen in die area en lekker restaurante om te besoek."

Rustenburg, North West

Bietjie Vrede

"Kgaswane Natuurreservaat sal baie kan baat van beter inligting, meer staproetes en meer diere. Brauhaus Afrika vir middagete puik. Jasmyn met sy mark is vir 'n oggend en 'n lekker middagete puik. Hartebeespoortdam skokkend vuil met rommel op die water by die dammuur."

Delareyville, North West

Wildebeespan Bed & Breakfast

"Klein dorpie. Probeer gerus Fijnproewer."

Skeerpoort, North West

Reeds River Lodge

"Baie onverwagte juwele wat oral opduik."

Klerksdorp, North West

St Andrews Guesthouse

"Nie 'n toerismedorp nie sou ek sê. Verblyf vir een nag is genoeg."

Vryburg, North West

Lavender Lodge

"Die dorp was nogal skoon, baie besig maar te veel stories gehoor van grypdiewe en aanvalle wat mens bang maak. Ons het die mense as vriendelik ervaar."

Vryburg, North West

Game View Lodge

"Netjiese dorp en mooi skoon."

Rustenburg, North West

Doedoe Plekkie

"Maak seker jy bly in die goeie areas. Moenie snags in die dorp ronddwaal nie."

Klerksdorp, North West

Villa Strada Guesthouse

"Baie slaggate en min eetplekke."

Klerksdorp, North West

Keurhofkoshuis Unit

"Met a lot of friendly people outside."

Skeerpoort, North West

B'sorah Luxury Tent

"Baie goeie toeristebestemming."

Klerksdorp, North West

Roses and Pebbles B & B Guest House

"Nie veel verwagting nie - het Klerksdorp net besoek vir 'n besigheidsbesoek."

Klerksdorp, North West

Drummers Nest

"Vriendelike mense."

Zeerust, North West

@ Home Guest House

"Ons het nie veel gesien nie, was laat daar en vroeg weer weg, maar die area waar ons was is alles duidelik beveilig met diefwering. Hoewel ons na die nabygeleë restaurant kon loop, op eienaar se aanbeveling. En lekker geëet."

Lichtenburg, North West

Modern Farm

"Klein en aangenaam."

Skeerpoort, North West

Green Willows Guest House

"Die rustige atmosfeer is heerlik. "

Vryburg, North West

Mag Mar Guesthouse

"Goeie Spur (ook oop van 07:00 vir ontbyt) en Ocean Basket. Sekerlik ook ander lekker eetplekke. Dorp is netjies en skoon."

Skeerpoort, North West

Brown's Cabin and Cottages

"So lovely to view. Stunning."

Vryburg, North West

Castello Guest House

"Vryburg het al 'n reputasie gekry vir "smash-and-grab", wat jammer is. Ons het nie die dorp verder verken nie. Die hoofstraat was skoon, maar baie besig. Mam's Food, by 'n vulstasie net as jy die dorp nader, se kos was werklik smaaklik en waarde vir geld. Jy kan voor die restaurant parkeer. Diens was vriendelik."

Coligny, North West

Benson's Lodge

"As an overnight stay on your way to the Kgalagadi it’s perfect."

Skeerpoort, North West

Millstream Inn Guest House

"It is really a traveler's paradise."

Mafikeng, North West

Apollo Guest House

"Strate is maar soos oral, vodde. Mense is vriendelik en behulpsaam."

Klerksdorp, North West

Strydom Stop and Stay

"Klerksdorp is 'n baie mooi, fantastiese plek."

Ottoshoop, North West

Malmane Eye Private Nature Retreat

"Was nie in Ottoshoop vir besoek nie net verby gery."

Page
Page 12 - Showing 331 to 360