Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"Baie verval in die dorp oor die afgelope 20 jaar. Strate kort baie aandag. Baie goeie oornagplek vir vele roetes."
"Nice testing golf course. Well worth a visit, will be even nicer after a little rain!"
"Het slegs die mall besoek. Het Hartebeespoortdam besoek en besluit om in Brits te oornag."
"Ons het by Fishaways hul family pak van 4 vis en chips met rys en calamari met uie ringe gehad vir R199.90 sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gewees."
"Baie van die dorp strate is vol slaggate en teer weg, genoegsame winkels and kosplekke, maar sien dit nie regtig as toerisbestemming nie."
"Onontdekte juweel. Plekke soos Van Gaalen Kaasmakery, Aviators, Die ou Pastorie en die nuwe pad (Pampoennek) wat Skeerpoort met Brits/N4 verbind, maak dit 'n baie lekker area. Dan is die dam ook boonop naby. Ons hoop dat die plekke wat swaargekry het a.g.v. corona/ons regering se versmoring van die toerismebedryf, gou weer kan herstel."
"Verkeersreëlings is uiters swak en die verkeerswetstoepassing nog swakker! 'n Mooi omgewing met pragtige toeristebestemmings, maar die dorp self is nie baie aangenaam nie, alhoewel die mense daar almal baie vriendelik is."
"Klerksdorp is geleë op die N12-hoofroete en sowat 'n uur en n half se reis na die Goudstad, Johannesburg. Met sy groot sakekern kan daar feitlik enige tipe van besigheid gedoen word, soos inkopies, bankdienste motorhawens, brandstofpunte en sommer alles wat jy nodig het. "
Between Zeerust/Gaborone, North West
Kareespruit Game Ranch and Guest House"For those who want to be off the beaten track."
"Baie klein dorpie, maar het die nodigste. Is mal oor die rustigheid en gasvryheid van die mense. Groot Marico het onder my vel ingekruip."
"It's a beautiful place. Close to nature. The big disappointment was lack of water and electricity."