Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"Baie goed om te doen en Hartbeespoort is ook baie naby om lekker restaurante en Afrika kultuur te gaan besigtig."
"Genoeg om te doen en verskeidenheid akkommodasie - party pryse uitspattig vir die gemiddelde huishouding."
"Soos met meeste van Suid-Afrikaanse dorpe, is die verval, veral die paaie, baie duidelik sigbaar en 'n erge frustrasie."
"Het Van Gaalen se Kaasplaas en die eetplek 'plaas se gat' besoek en het albei baie geniet."
"Die paaie in Rustenburg het minder slaggate as Gauteng, maar die sypaadjies moet aandag geniet."
"Dit is net 'n oornagdorpie. Paaie in baie slegte kondisie en nie veel winkels om van te kies nie."
"Orkney het oor die jare heeltemal verander in 'n vuil dorpie en paaie is volg slaggate."
"The roads are falling apart with potholes all over town, even in the residential area. The big mall outside the town is excellent."
"Die winkel op die hoofweg was uitsteekend ge-stock tot en met wegneemetes, bottelstoor en petrolstasie. "
"Loads of great things to do in the area and absolutely beautiful scenery. Ideally situated only an hour out of JHB."
"Restaurants are a bit of a drive away and some close early. Not many other grocery stores but Spar."
"Die paaie in die area is ook maar beskadig deur die groot reën hierdie jaar, so klein voertuie kry swaar af van die hoofpaaie af."
"Cannot comment too much about Rustenburg - remained at the resort for the entire stay."
"Was net by die oord., maar altyd 'n plesier om daar te wees. Rustige area waar die oord geleë is."