Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"There are a lot of sight seeings to visit and they are close by, e.g. the zoo, boat cruising, the cable way, French Toast which they call Little Paris, and many more."
Potchefstroom Central, North West
Beukes Guest House"Potch was altyd so 'n netjiese dorp. Middedorp laat veel te wense oor. Universiteit is 'n Trotse sieraad vir ouers en studente."
"'n Baie netjiese dorpie in 'n besige omgewing met vriendelike en behulpsame mense."
"Aardklop bo! Heerlike kos op die Bult - verskeidenheid vir elke smaak. Die atmosfeer is ongelooflik! Lekker vibe, lekker kos, lekker veilig, sommer net lekker ..."
"Ons familie bly daar naby en ons besoek dit baie. Dit lyk asof die munisipaliteit nie so 'n goeie diens lewer soos dit hoort nie."
"Naby Harties sonder om in die verkeer te wees. Toegang na beide kante van die damwal. naby lekker plekkies soos French Toast-koffiewinkel en De Vette Mossel-restaurant. "
"Ek wou nog altyd sien hoe lyk Kosmos en dit is pragtig! Baie mooi huise daar, maar kan doen met 'n paar winkels naby."
"They need to clean up the town and the shopkeepers need to upgrade their service. It could become a tourist destination like Dullstroom in a different way."
"Dis 'n wonderlike area met baie om te doen en oulike restaurante en pubs."
"In Kosmos self is daar geen eetplekke nie - 'n mens moet die veiligheidsarea verlaat om iewers aandete te kry."
"Die dorpie self bied nie baie nie, maar die omgewing bied soveel. Met Pilansberg en Sun City net om die draai is dit die moeite werd."
"Vryburg is rustige dorp om ons siel te kon rus, want daar is geen groot winkels nie, maar dit is lekker om net as gesin saam te kuier. Toe ons teruggaan, het ons deur Vryburg gereis en dit was doodstil in teenstelling met vandag se leefstyl. Ons het uit Gauteng na Boereplaas gery waar hulle ons aanbeveel het om tussen Delareyvile/R377 na Stella/N18 te ry, maar die pad was vol slaggate, en op die einde was die pad reg. Ter aanbeveling moet 'n mens na Vryburg op die N14 in dorp self ry en dan afdraai op die N18. "
Potchefstroom Central, North West
Akkommodasie @ Remembrance"Dit is 'n pragtige plek, goeie diens, vriendelike mense met sy eie unieke atmosfeer. I love the place!"
"Ons het nie regtig rondgery nie, maar dit lyk baie gewild met al die dagbesoekers van die stad."