Verified Reviews
North West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"Paaie is sleg plek-plek en daar is geen water vir groot dele van die dag nie, maar blykbaar word daar gewerk aan die watervoorsiening."
"Voldoende restaurante en sekere geriewe soos banke, ens. Die teleurstelling was die hope rommel en gemors wat oral rondgestrooi word. "
"Die weer is heerlik en glo my daar is baie dinge om te doen in die Rustenburg omgewing."
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."
"Ons was regtig verbaas om te sien dat die dorp pragtig is alhoewel dit baie verander het. Ek dink dit is werklik die moeite werd om die ou Wes Transvaal, Lichtenburg en omgewing te besoek. "
"Hartebeeshoek is 'n baie mooi bestemming om heen te reis. Definitief die moeite werd!"
Potchefstroom Central, North West
Herberg vir Afrika"Dierbare dorpie. Hier vind 'n mens rus vir jou siel. Daar is nie soveel goed om te doen nie, maar 'n mens kom mos juis soontoe om bietjie weg te kom van die gedruis en gejaag van die stad. "
Potchefstroom Central, North West
Die Kuiergas"Dit was fantasties. Baie naby aan alles waar ons wou wees. Ek sal volgende jaar vir Aardklop weer daar woon."