Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Hanover itself is a work in progress. But it definitely has huge potential."
"Ek het 2 eetplekkies vooraf gekontak om te hoor of hul oop is tydens ons besoek. Beide het bevestig - toe ons 16h00 die middag ry om aandete te soek was ons ingelig die dorp is die laaste week stil so die plekke maak vroeg toe. Daar was geen publieke toilette beskikbaar vir gebruik wanneer jy besienswaardighede in die dorp besoek nie. Vodacom (buite-inwoners se beheer) se sein was af van die vorige aand tot 13h30 die volgende dag. Ek het die dame wat skuinskoek verkoop weke voor ons besoek probeer kontak via SMS en foonoproep en kon haar ook glad nie in die hande kry nie. Dit blyk die dorp maak net voorsiening vir hul gaste gedurende blommetyd."
"Alles wat jy moontlik nodig kan kry sal jy op die dorp kry. Vriendelike mense. Pragtige museum."
"Geen plek om op 'n Saterdag namiddag kos te kry behalwe by Manna Restaurant nie. Uit 7 persone was 3 se kos smaaklik. Jy sal dus vleis of iets van elders moet saamvat om self voor te berei."
"Slegs vir oornag of as fietsryers is dit ook 'n mooi bestemming en beslis 'n plek om af te skakel en te rus. Sal nie gaan met klein kinders."
"Die waterval het baie mooi geloop en ons was baie geseënd om die waterval so vol te kon sien met water."
"Overall the people there are very friendly and helpful. Really made our stay enjoyable."
"Vosburg is 'n juweel wat wag om ontdek te word deur die reisiger vir wie die reis deel is van die ervaring."
"Richmond is a small fantastic destination for a sleepover (especially for people passing by on their way to the Western Cape)."
"Die paaie is in baie slegte toestand en kan meer gedoen word met skoonmaak in die dorp."
"Colesberg is nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie bestemming nie maar is gerieflik geleë tussen die Kaap en noordelike provinsies."
"Anyone looking for a proper getaway from city life will love MacDougall's bay in Port Nolloth."
"What was really unusual for such a small town was the contemporary art museum which was well worth the visit."
"Upington is 'n besonderse dorp. Sakkie se Arkie is beslis iets om op die besoeklysie te moet voeg en Red Ox Steakhouse se kos is beslis die beste, tops. "
"Loxton is 'n baie stil dorpie met groot peerbome langs die paaie. Ons het sonder enige vrese die dorpie te voet gaan verken en was dit 'n lekker ervaring gewees!"
"Off the beaten track. Goeie oorblydorp as jy die erge verkeer en vragmotors van N1 en N12 tussen Kaapstad en Kimberley wil mis."