Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Lovely area just 2 km from the Augrabies National Park entrance. Will definitely stay there again."
"Dit is 'n pragtige dorp met vriendelike mense en alle geriewe en winkels wat mens sou nodig hê."
"Mens lees nou agterna van al die dinge rondom Niewoudville wat dalk sou help as mens dit voor die tyd geweet het. Miskien wanneer mens die besprekings doen net ’n kort nota van besienswaardighede ."
"Groot jammerte dat die kreeffabriek se geboue nie omskep word in huisvesting of toeriste attraksie nie, dit sal werkskepping meebring vir die gemeenskap."
"Toeriste behoort meer as een nag op Kathu te slaap en moet die dorp en omgewing verken. Dis 'n mooi dorp!"
"Was my tweede besoek en sal beslis weer terugkom. Vriendelike mense."
"Dié natuurwonder was vir ons 'n absolute verrassing. Die terrein is skoon, netjies en toeganklik vir oud, jonk en gestremd."
"Augrabies was ongelooflik pragtig en baie skoon, was verras om te sien hoe pragtig die park en valle was! Dit was absoluut 'n wonderlike ondervinding en kan dit vir seker aanbeveel!"
"Restaurante is puik, die baai is pragtig. Geen winkels - bring alles self saam! Regtige oulike plekkie!"