Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Ons het by 2 restaurante aandete geniet en albei is hoogs aan te beveel: JC's Restaurant en "Die Plattelander""
"Het net deurgery en in Victoria West oornag. Ek was baie beindruk met die verligte kruis op die koppie by die dorp."
"Pragtige dorp met sy berge, maar meer kan gedoen word om toeriste te lok. Nie veel om te doen in die dorp nie. Die middestad kan meer opgeknap en toeristevriendelik gemaak word. "
"One place to dine is "Die Plattelander" situated in Church Street, Colesberg, and can be recommended to anybody. Their service is outstanding, as is the food they serve. Other than that, I have nothing negative to say about Colesberg."
"Ek was verstom oor die goeie restaurante wat 'n mens hier kry. Petrol kan 'n probleem wees - kan wel petrol by die Augrabiese Nasionale Park kry."
"Een van die oulikste en mooiste dorpies wat ons in 'n lang tyd gesien het. Net jammer ons kon nie Springbokvleis geëet het nie."
"Klein plekkie, goed vir die siel. Slegs 'n tekort aan restaurante en buitemuurse aktiwiteite."
"Mooi en rustige plek. Ons sal beslis weer in Colesberg oorslaap indien nodig. Die Plattelander se diens en kos was uitstekend!"
"Very small village, but the countryside is nice, especially after it has rained. Prieska is on the banks of the Orange River. It will probably always be a stopover rather than a destination."
"Daar is nooit plek by die Blou Nartjie nie, al is daar hoeveel tafels beskikbaar. Gelukkig kom die hotel altyd tot 'n mens se redding."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Dis Al! Akkommodasie"Dit is 'n heerlike plek om weer rustig te word."
"Kanoneiland oor die algemeen is 'n mooi area, én Oranjerus waar ons uiteindelik oorgebly het. Dit het lieflike grasdakkamers en 'n restaurant met 'n dek oor die Oranjerivier."
"Caltex garage personnel were very friendly - I even washed my whole car, which started out as a windscreen wash."