Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Kleinzee is nie 'n hengelbestemming nie, dis bietjie ver van die see af en jy kan nie naby die strand kom met 'n voertuig nie. Daar is egter redelik baie restaurante en winkels en die dorp is veilig en rustig en stil."
"Ek sal nie Colesberg aanbeveel as 'n finale bestemming nie want daar is nie veel om te doen nie. Maar dit is 'n baie gerieflike middelstop."
"Dit is so 'n aangename en vriendelike dorpie. Die mense maak dit so lekker en tuis. Dit is mooi en skoon. Bo alles baie veilig en rus vir jou siel."
"We arrived late but saw a museum. Small-town feel. Was a bit overcast to fully appreciate the stars."
"It's a great location to stop on way to Kgalagadi, but needs more accommodation options."
"I drove through Britstown at 20:30 at night. It seemed very quiet at that time. I felt very safe."
"Dis 'n klein dorpie, maar gerieflik reg langs die deurpad. Mense is baie vriendelik en een aand is ideaal vir oorslaap om jou tweede dag se reis na Kaapstad korter te maak."