Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Aangenaame dorp met baie fasiliteite. Winkelsentrum baie naby geleë en eetplekke is van gehalte."
"In blommetyd is Nieuwoudtville beslis die beste! Jy kan die waterval besoek, Boereplaas en Matjiesfontein. Veral op Matjiesfontein is pragtige blomme te sien. Die kerk op Nieuwoudville is pragtig en sommer jou eerste bestemming waar dit so tussen die blomme staan. Gemeentelede verkoop handewerk en lekkernye in die saal. Antje se eetplek verskaf lekker boerekos en ook 'n bekostigbare ontbyt."
"Friendly people in the town. Clean. Besides the flowers, there is a church to sight see, a motorcycle museum, a Rooibos tea factory and a waterfall nearby. If going to the Quiver tree forest, take the back road to Nieuwoudtville. Interesting scenery."
"Springbok is die "stad"-dorp in sy omgewing. Meeste kettingwinkelgroepe hier verteenwoordig, drukkers, apteke en nog vele meer. Goeie oornagfasiliteite op pad na Namibië."
"It's far out of the way of you're planning on doing trips out. Best to stay put for the duration of the stay and just enjoy the quiet."
"I'm not aware of tourist attractions in Colesberg, other than it being a reputable sleepover on a long journey. The Engen is clean and the self-service section in-store is handy when it is late at night and the restaurants closed. The farmstall is a great attraction with lovely gifts, I enjoy spending time browsing."
"Beautiful, clean and maintained and a very friendly environment and people. "
"Ons het vir tweede keer by Inni Kraal gaan eet en hul het heerlike, goeie kos! Heerlike kaggelvuur as dit baie koud raak."
"Vriendelike inwoners. Heerlik geëet by Antjie se plek. Baie sentraal vir blommekyk."
"My tuisdorp! So ek kuier altyd lekker daar en daar is genoeg vir 'n nuwe toeris om te sien en te geniet. Baie gasvrye mense."
"If they halve their prices, then I think the price justifies what you get."
"Dit is 'n wêreld unieke plek met sy tapyt van blommetjies wat asemrowend is. 'n Tipiese klein dorpie met die vriendelikste mense wat altyd 'n geselsie sal aanknoop."