Verified Reviews
Northern Drakensberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Northern Drakensberg
Rated 4.7 out of 5 based on 78 reviews.
"It is nice and close to Johannesburg so is ideal for a Friday to Sunday getaway without having to travel too far."
"Die plek is baie netjies, skoon en ruim met vriendelike diens. Baie naby die Royal Drakensberg Nasionale Park met heelwat staproetes op na die berg, ook nie te ver van Winterton nie waar ons die geleentheid benuttig het om na n opvoering van die Drakensberg-seunskoor by te woon."
"Loved it, with clean air, and no pollution, however, the road to get there does need work."
"Plenty to do for the adventure seeker in the surrounding resorts and a multitude of walking trials if you are up to it."
"Make sure you visit Royal Natal National Park and Outlook Adventures as well as Tower of Pizza for an incredible Pizza."
"Ons wou graag die Drakensberg Pumped Storage Scheme besoek, maar die Eskom mense daar het nie gereageer op e-posse of hul telefone beantwoord nie. By ons onverwagte aankoms by die aanleg het die personeel ons meegedeel dat hulle tans nie besoekers by hierdie nasionale sleutelpunt mag ontvang nie. Ry die nasionale paaie, ons moes baie tyd afstaan aan paaie wat nie onderhou word nie. Die teerpad tussen Reitz en Kestell is baie sleg. Die grondpad tussen Vrede en Volksrust onbegaanbaar. Om 'n paar te noem."
"Baie te doen vir stappers en fietsryers. Sentrale berg het meer plekkies om by te stop of eet."
"Beautiful road to the Tower of Pizza, not too bad but the mud in the rainy season can cause problems for certain car types."
"Nie veel om te doen hier naby nie, maar goeie tussen-weg op pad na die see."
"Voel-goed bestemming met baie om te doen, bo-aan natuurlik stap vanaf Royal-Natal National Park."
"Pragtige omgewing. Ons wou net graag na die Tugela Watervalle gaan kyk, maar die pad soontoe is baie sleg en die stap na die valle is 'n verdere 3 ure lank. Dis 'n jammerte dat die 2de hoogste waterval ter wêreld moeilik is om te besigtig."
"Awesome place to visit. Weather cloudy mostly, but you can do your activities if it's not raining. Beautiful."
"Beste plek om weg te kom van die stad af. Ek besoek die Noordelike en Sentrale Drakensberg 'n paar keer elke jaar en word nooit moeg vir die plek nie."
"So naby aan ander buitemuurse aktiwiteite. Maklik 'n uur se ry vir enige ander besienswaardighede in ander areas."
"We love exploring this part of the Drakensberg as it is relatively close to Pretoria and has lots to offer."
"Privaatoorde is almal pragtig en word goed instand gehou. Sal nie staatsinstansies in die omgewing aanbeveel nie."