Verified Reviews
Onrus
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Onrus
Rated 4.8 out of 5 based on 146 reviews.
"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."
"Onrus is a laid-back, family-friendly destination. It's a place for relaxation and tranquillity. Expect lovely coastal walks and views, a pretty beach and a lagoon that is safe for small children to play and swim in."
"Onrus is my newfound secret favourite local destination. Prefer it to neighbouring Hermanus. "
"Aangename, rustige en vakansie-vriendelike dorp met baie aantreklikhede in die omgewing."
"Ons het 23 jaar permanent daar gebly en sedert 1982 vakansiehuis daar gehad."
"Lovely place and everything is conveniently close by such as the beach, mall etc."
"Het 'n lekker wandelpad langs die see. Mense en honde baie vriendelik. Eetplekke kan dalk later oopbly en vroeër oopmaak. Eskom het alles opgeskroef."
"Toeristedorpie met 'n tuisdorp gevoel. Jy word deur almal as deel van die familie hanteer."
"Onrus het 'n heerlike strand, wonderlike stappaadjies en is naby Hermanus. Die Burgundy restaurant met sy uitmuntende uitsig en Creme Brulée is 'n moet!"