Verified Reviews
Otjozondjupa
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Otjozondjupa
Rated 4 out of 5 based on 6 reviews.
Kamaku Guesthouse
"Nooit gedink die plek is so groot nie, ons was regtig verras. Die lieflikste restaurant daar besoek."
Stone House
"Ons het nie baie tyd daar gespandeer nie, maar wat ons opval is hoe skoon Namibië se dorpe is, en die vriendelikheid van die mense. Grootfontein is dieselfde, met baie ou geboue versprei oor die dorp, maar ook nuwe geboue, en alles wat nodig is, is daar. "