Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Lekker rustig, weg van die alledaagse gejaag en oorvol toestroming van mense. 'n Ware pêrel aan die suidpunt van ons land."
"Baie stil dorpie ons het eers nie geweet wat te doene is nie, maar later gehoor van grotte en Franskraal wat meer bedoel is lewendige en vir besige tieners."
"Bredasdorp is die rustige, vriendelike en veiligste dorp wat ek ken. Ek het nog nie so 'n dorp tee gekom nie."
"Pearly Beach is 'n goeie bestemming vir dié wat opsoek is na 'n rustige vakansie, weg van die gedruis van die skare."
"Hermanus is 'n wonderlike bestemming binne bereik van 'n klomp toeriste-aantrekkings. Daar is iets vir elkeen, hoewel die dorp self baie besig raak."
"Quaint little town. Close to other destinations and interesting tourist attractions."
"Over Christmas the restaurants were closed. What a pity. Otherwise it's very beautiful, mountains in the area."
"Hermanus was pragtig. Vriendelike mense, goeie kos, mooiste natuur. Ons is baie lief vir die hele Overbergstreek."
"Die rustigheid vanself, net was ons nodig gehad het na 'n besige jaar! Hulle sien ons vir seker weer."
"Franskraal en omgewing is 'n wonderlike plek om jou siel tot rus te bring. Alles wat jy nodig sal kry is in Gansbaai te vinde."