Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Has a very nice restaurant called De Poskantoor. It's a small town only accessible by gravel roads (nice ones)."
"Die ingang na Klipgat Caves is toe, die hout trappe is gebreek dus kan jy nie veilig daar uit kom nie. Die Bistro Restaurant in Gansbaai is glad nie skoon nie, baie verouderd en die tuin buite is vuil en gras is lank. Die dorp is vuil en die geboue oud."
"Mense van Hermanus kan beslis trots wees op hul dorp en hoe dit bestuur word. Ons was baie aangenaam verras oor hoe skoon, netjies en veilig dit is. Oral op die rotspaadjies was sekuriteitsmanne te sien en vrouens kon alleen stap/hardloop sonder probleme. Die natuurskoon is wonderlik en die restaurante en ander dienste oral in Hermanus was 'n plesier om te beleef. Dankie Hermanus en sy mense - ek wens ek kon daar woon!"
"Hermanus is 'n uitstekende vakansieplek. Ek het gewerk in die Hemel-en-aarde by 'n wynkelder. Ek het dit geniet. "
"Beautiful town! We enjoyed the whaling watching! Great experience from viewing point (Hoys Koppies). City centre and market was fun. Also the beach walk experience was amazing. Wonderful views (Hemal & Aarde etc). Great shopping malls - convenience shopping also good."
"Ivanhoe seesafari's het gesorg vir ongelooflike walviskyk. Die baai self het ons ook bederf. Restaurante van hoë standaard."
"We did find a very nice restaurant where the shark boats launch from, good service and tip-top food. My only disappointment, which cannot be attributed to anyone, was the failure to see whales. That was one of our prime purposes, but didn't happen. I don't think the sea area in Franskraaal is the right type to see whales, maybe too shallow and rocky and it rained the day we planned to go to De Kelders where we have seen them many times before. Anyway a very nice three-night stay with family. "
"Heerlike restaurante en uitsigte oor die see is ongelooflik mooi. Rustige dorpie."
"We thoroughly enjoyed our stay in Betty's Bay and hope to return. It was peaceful and very low-key, which we love!"
"Baie eetplekke, en ons het die mark met 'n groot verskeidenheid die Saterdag bygewoon. Pragtige dorpie."