Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"A nice quiet retreat, with friendly people. We believe in supporting the locals when in any place."
"Die restaurante is baie duur en ons het gevind dat die drie restaurante wat ons besoek het, geen wynlys beskikbaar gehad het nie. Jy kon nie sien watter wyn beskikbaar was nie en moes ook vir die kelners vra wat is die prys. Vreemd dat net duurder wyne ook beskikbaar was."
"Close to wine farms, town for food and other attractions - like the penguins at Betty's Bay."
"Arniston is 'n pragtige, netjiese dorp en veilig om in te gaan vakansie hou. Die natuurreservaat wat stapafstand is, is 'n groot bonus! Dankie!"
"Good options to eat out. Although we visited on a cold weekend, there was sufficient activity to keep our young children busy."
"Ek sal enige tyd teruggaan Hermanus toe. Dit is 'n pragtige plek."
"Tourist attractions to be marketed on a regular basis. More activities (family) to be advertised when it's a long weekend."
"Lovely, tranquil place which takes one away from the busy city and brings a sense of calmness and relaxation."
"Lieflike dorp. Ek sal enigeen aanraai om daar te gaan inloer. In my opinie sal ek sê meer winkels moet beskikbaar wees."
"Hierdie tyd van die jaar is kanola 'n praggesig om te aanskou. Grootvadersbosch Natuurreservaat binne 25 minute se bereik - aanskou die redwood reuse!"
"Net 10 minute se ry na Kleinmond of Pringlebaai, en Bettysbaai het self 'n baie mooi strand. Ons het geniet om die pikkewyne te sien."
"Die gemeenskap van Struisbaai het seker 'n toerisme-webblad, maar hulle kan gerus hul venues op Google Maps nagaan en die plekke wat weens die inperking gesneuwel het, daar afhaal. Dit was omtrent 'n gespook om 'n oop restaurant te vind in die L'Agulhas/Struisbaai gebied."
"Gansbaai het seker hul eie toerismewebblad, maar die gemeenskap kan gerus hul venues of google maps nagaan en die plekke afhaal wat weens die inperking gesneuwel het."
"Sonder twyfel een van die land se beste kusplekke - en jy hoef nie 'n hengelaar te wees nie. Heerlike lang strand vir stap en dankbaar wees vir al die voorregte. Lekker eet- en kuierplekke, wonderlike voëls en natuurskoon en natuurlik, walvisse! Witsand gee mens weer vrede, vreugde en moed vir die stadslewe. "
"Daar is nie veel te doen as 'n mens nie visvang of saam met die haaie wil duik nie."
"Greyton is 'n pragtige dorpie en 'n kuier daar voel werklik soos 'n wegbreek. Ongelooflike restaurante en pragtige winkeltjies. Die staproetes is ook heerlik."
"Found an amazing takeaway supper at a caravan in the harbour. Highly recommended!"