Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Baie goeie bestemming met variasie van dinge om te doen. Ons het die Fernkloofdagstaproetes baie geniet en tot by die berghut gestap. Die uitsig daarvandaan is ongelooflik."
"'n Pragtige plekkie met die mooiste see en voorwaar 'n ideale wegbreek vir 'n wonderlike vakansie."
"Die voetslaan-pad al langs die see vanaf Grotto strand tot Vermont is 'n pluspunt! Dit is lekker om te sien hoeveel persone daarvan gebruik maak en al die honde wat die daaglikse wandeling geniet. Genoeg eetplekke om van te kies asook wynplase."
"The closeness to Agulhas is a benefit. It is also close to Struisbaai for a seaside experience."
"Dit is 'n pragtige, klein, rustige kusdorpie. Vakansiegangers moet beslis 'n draai maak by L'Agulhas, waar die twee oseane (Atlanties en Indies) mekaar ontmoet."
"As jy soek vir 'n rustige kuier by die see is Bettysbaai die plek vir jou."
"In die middel van nêrens is waar jy die juweel van 'n dorp kry, maar jy sal jouself weer vind."
"Oulike plekkie, maar bring ekstra van alles, want die winkeltjie is redelik duur en om vir 'n kleinigheid Swellendam toe te moet ry maak dit duur aan petrol."
"Thank you for our lovey stay in Hermanus. A beautiful, peaceful place filled with wonderful people."
"Ouers woon al jare daar. Beslis een van ons land se mooiste dorpe en fantastiese vakansiebestemming."