Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Het ongelukkig nie baie tyd tot ons beskikking gehad om die dorp en omgewing te verken nie. Die historiese geboue en kerk op die dorp het vir seker 'n groot indruk gemaak en sal ons 'n volgende keer ons verblyf so reël dat ons al die juwele op die dorp kan besoek en sal graag die geskiedenis van die dorp wil aanhoor."
"We travelled via Swellendam and stopped at a few places to enjoy some wine tasting. Van Loveren Wine Estate also has a wonderful restaurant which is set in a beautiful garden. Worth a visit. Excelsior winery also has a lovely tasting deck overlooking a dam. This area is definitely worth a visit, but our two night stay was too short."
"Gaan eet gerus by Eileens en geniet. Lekkerste, vars hake en chips ooit."
"Vriendelike en vinnige diens by restaurante. Lekker kusdorpie waar mens met gemak in veiligheid kan ontspan."
"Baie plekke in die omtrek vir voëlkyk: Harold Porter Botaniese Tuine, Stony Point, Kogelberg Natuurreservaat, Rooisand Bird Hide in buurtdorp Kleinmond om 'n paar te noem."
"Vir my persoonlik is Hermanus te besig en ek verkies die buitewyke, daarom het ons Onrus gekies."
"Veiligheid kan verbeter met ’n hek wat kan toemaak, veral snags. Dit is ’n skoon en pragtige dorp en almal is baie vriendelik."
"Elgin is uitstekend as 'n toeristebestemming, maar Grabouw self het min aantreklikehede vir toeriste. Baie reisplekke in die omliggende omgewing."
"Pragtige vakansiedorp met die mooiste kuslyn. Nie veel strand- of swem-area nie, maar gerieflikste paadjies om langs die see met jou hondekinders te loop."
"Aangename wegbreek vir 'n naweek. Verskeie opsies om besig te bly of om net te ontspan."
"Pragtige dorpie. Heerlike staproetes. Goeie eetplekkies. Vriendelike mense. Beslis 'n besoek werd."
"Accessible to other nearby spots and lots of good walks. People of Pearly Beach also very friendly."
"Perfect sea side town and a great holiday destination. Not even far to drive from Cape Town."
"Dit is so maai daar. Ons het 'n dassie en pikkewyne in die tuine van die inwoners gesien. Wonderlike plantegroei, mens kan myle ver stap en ook reuseduine klim. Ek sal enige tyd permanent daar wil gaan bly."
"Pragtige dorp en ons daar oorgeslaap om die volgende dag in ons eie woning in te trek in Bettysbaai. "