Successfully reported

Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.

Swellendam, Overberg

Aan de Oever Guest House

"Vreeslike mooi dorp met vriendelike mense. Ons het by Republiek van Swellendam geëet en sal dit vir almal aanbeveel! Ons was daar oor 'n tyd wat baie besighede toe was (Kersfees) so kon nie eintlik meer winkeltjies besoek nie."

Tesselaarsdal, Overberg

Otium Oasis

"Dis 'n lekker wegkom plek. Regtig 'n area on weg te kom van die besige stadslewe."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Gansbaai is ’n fantastiese dorpie met die mooiste mense wat altyd groet en loop met ’n glimlag."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"This is the first time I have been to Gansbaai. Besides the amazing walks you take with your family there is also different beaches you can go to, each with its own unique scenery. The best part of Gansbaai is the friendly people."

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Small town, but plenty of restaurants and a great little shop to buy fresh fish."

Grabouw, Overberg

Belfield Wines and Farm Cottages

"In our opinion a highly underrated destination so close to Cape Town that offers so much."

Overberg

Langekuil Kothuis

"Daar is heelwat interessante en pragtige besienswaardighede binne reikafstand: Theewaterskloof en die mooi vrugteplase buite Villiersdorp, Stanfordomgewing, Hermanus, Waenhuiskrans, Greyton. Caledon is gerieflik naby vir proviand en noodsaaklikhede."

Gansbaai, Overberg

Witbos Self Catering

"Pragtige omgewing maar baie stil."

Swellendam, Overberg

Hermitage Huisies

"Oulike restaurante op die dorp, staproetes in die omgewing. Gaan kuier gerus!"

Gansbaai, Overberg

Harbour View

"Die plek is mensvriendelik en mense help graag as jy iets soek of wil besoek."

Struisbaai, Overberg

19 on Blouvin

"Struisbaai is ’n lekker bestemming, maar sal dit aanbeveel vir ’n maksimum van 8 dae. Verder is die swemstrand van die beste in die Kaap."

Gansbaai, Overberg

Whale Cove Apartment

"Very nice restaurants and views to die for. Real value for your money. Big thumbs up."

Swellendam, Overberg

( 6 ) The Retreat - Cottage

"Mooi dorp en omgewing met goed bewaarde geskiedenis. Karaktervol."

Struisbaai, Overberg

Finistere

"Afgesien van grendeltyd in Des 2020 het ons ons tydjie daar geniet. Vriendelike mense, seekos is onverbeterlik."

Struisbaai, Overberg

Hanekoms Samekoms House

"Hou jare al vakansie op Struisbaai. Baie ongerepte strande en kan die natuur geniet."

Hermanus, Overberg

Mountain View

"Hermanus is ’n fantatiese vakansiebestemming!"

Kleinmond, Overberg

Kleinmond Lodge

"Mooi strand. Wind bietjie gewaai hierdie keer, maar is 'n baie lekker plek as jy hou van visvang, hikes, die strand, kreef uithaal, ens."

Witsand, Overberg

Skattebol

"Pragtige en lekker rustige vakansie dorpie weg van alle ander Desember-gejaag. Die Witsand Kersmark was besonders."

Greyton, Overberg

The Barn

"Good new restaurants. Pretty small town. Walk, run, cycle, climb. Gorgeous destination."

Hermanus, Overberg

Penguino Guesthouse

"Hermanus is n lieflike dorp. Die weer was fantasties en die inwoners is almal baie vriendelik. Die strande is mooi skoon en die water was heerlik."

Greyton, Overberg

The Lady Grace

"Greyton is our favourite holiday destination."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Lovely restaurants and cafes in the town and wonderful scenic hikes at one's disposal."

Witsand, Overberg

Blue Bayou at the Breede River Lodge

"The best place to go for a rest."

Swellendam, Overberg

Aan de Oever Guest House

"Baie rustige en mooi dorp. Vol kultuur, vriendelikheid, unieke restuarante en 'n omgewing wat jou asem weg slaan."

Struisbaai, Overberg

Vidi's Place

"Lovely chilled and everybody very friendly. No beggars no car guards. We did not get harassed in the street for money. Will go back to Struisbaai."

Gansbaai, Overberg

Shark Cove

"Baie lekker, ons geniet die stilte en die goeie mense."

Hermanus, Overberg

Home Grown

"Hermanus het verskriklik baie om te doen, vir oud en jonk. Met die mooiste wandelroetes. Beslis die moeite word om te besoek."

Hermanus, Overberg

Seascape Vermont Retreat

"Baie lekker vakansiebestemming met soveel dinge om te doen. Pret vir die hele gesin en alle tipe smaak"

Hermanus, Overberg

Blue on 62

"Hermanus is n pragtige bestemming met soveel om te doen en die mooiste strande. Dit was vir ons ongelooflik dat honde orals welkom was met selfs waterbakke vir hulle en soms honde beskuitjies."

Struisbaai, Overberg

White Sands Beach House

"Lekker swemstrand en 'n lekker visvangdorpie."

Page
Page 176 - Showing 5251 to 5280