Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Gansbaai en omgewing se natuurskoon is wonderlik! Ons geniet elke besoek aan hierdie omgewing vreeslik baie. Ons het hierdie keer by Mamarita's gaan uiteet en die kos was goeie waarde en baie smaaklik!"
"Dit is 'n wonderlike plek om vakansie te hou. Daar is die see en die mooi binneland ook."
"Heerlike, rustige, veilige en skoon dorp. Vriendelike gemeenskap. Dorp is ook goed toegerus indien jy iets kort."
"Beautiful green area with mountain backdrop and a clean, neat town. However do not understand why there are stop streets down the length of what we thought was the main street in Swellendam."
"Mooiste mooi area, natuurskoon is fantasties! Lekker vir fietsryers, lekker staproetes en enige avontuursoeker sal tuis voel."
"We took our elderly parents away for the weekend and they thoroughly enjoyed it! It was absolutely fantastic!!"
"Dis 'n baie mooi dorp met baie om te doen. Dis veral bekend vir die walvisse wat vanaf Augustus tot Oktober daar is. Daar is egter baie meer. Ons gaan baie beslis weer daar oorslaap!"
"Lieflike weer gehad, stunning beach, lekker vir kinders om by hawe vis te vang. Beslis 'n family destination. Love dit. "
"I have been visiting the Overberg for the past 4 years and always go back. Everyone is so friendly and everything is clean."
"Die Overberg was nog altyd ons gunsteling deel van die land om uit te span!"
"Agulhas was besig, ons het dit nog nooit so beleef nie. Dit was goed om dit so te sien, dit was 'n lekker vibe. Die restaurant waar ons was, het nogal gesukkel met die baie gaste, maar almal was geduldig."
"Ons woon in Strand so is lekker naby en so baie mooi plekkies hier om ons en by ons."