Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Dis baie veilig - selfs die bouers hinder niemand nie. En dit kry jy nie dikwels nie."
"Defintief 'n besoek werd. Restaurante en coffee shops se diens is puik. Die mooiste natuur om jou met historiese geboue en geskiedenis. Mooiste geskenkwinkels en art shops."
"Buite-seisoen is dit veilig en die hemelse stilte met net die see en rivier is uitsonderlik!"
"Excellent. Great beach and estuary and good food served at local restaurants. Very friendly locals."
"We love the combination of mountains, sea, lakes, abundant fynbos and birds. The penguin colony and the Harold Porter Gardens are easily accessible and great destinations."
"Paradys vol natuurskoon en dierelewe, soos skilpaaie wat voor in mense se tuine loop."
"Ongerepte natuur, voel of jy jou eie stukkie privaat strand het met bure ver vanaf jou."
"Sal defnitief die dorpie gou weer besoek, baie skoon en strande is asemrowend."