Successfully reported

Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.

Bonnievale, Overberg

Weltevrede Wine Estate

"Hopenlik sal die padwerke teen einde 2018 klaar wees. Bonnievale is 'n klein en nostalgiese dorpie met die vriendelikste mense. Alles wat mens benodig is beskikbaar in die dorp. Baie wynplase en besienswaardighede. Beslis 'n dorpie om by aan te doen."

Sandbaai , Overberg

Gerieflike Ruim Familie Huis

"It's a lovely place to visit. Relaxing and calming."

Hermanus, Overberg

203 Hermanus Beach Club

"Hermanus was maar mos nog altyd 'n lekker wegbreekplekkie vir ons Kapenaars al van my jeugdae. Grottostrand is pragtig onderhou. Die volop fynbos was ook so mooi."

Betty's Bay, Overberg

Protea Cottage

"Thank you for making our weekend special."

Swellendam, Overberg

Aviento

"Dit is nou baie lekker om te kuier en geniet van die berge! Wonderlike plek!"

Kleinmond, Overberg

Whaler's Point

"Kleinmond is 'n juweel van die Overberg. As die weer nie saamspeel nie is daar soveel ander lekker goed om te doen en plekke om te besoek in die nabye omgewing."

Gansbaai, Overberg

Oom Piet Accommodation

"Dit is my aftree dorpie. Ek het baie verlief op Gansbaai geraak die eerste keer toe ek daar aangekom het."

Struisbaai, Overberg

N & S Main House and Apartment

"Die inwoners is absoluut vriendelik! Mooi dorp en gasvry."

Gansbaai, Overberg

Du Toit Self-catering

"Geniet altyd Gansbaai."

Villiersdorp, Overberg

Misty Mountain

"Dis 'n rustige dorpie met vriendelike, behulpsame mense."

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Voel baie veilig in die hele omgewing."

Infanta, Overberg

Francolin Place

"Pak slim. Bitter min voorade beskikbaar in die nabygeleë area! Baie mooi plek!"

Kleinmond, Overberg

Petit Paradis

"Vir rus en vrede is hierdie die ideale dorpie om op te besluit."

Arniston, Overberg

Slipway

"Die gevoel van nie veilig wees nie is redelik groot in Arniston."

Betty's Bay, Overberg

Suikerbekkie

"Jy sit tussen die see en die berg. Waarvoor kan jy meer vra. Regtig pragtig."

L'Agulhas, Overberg

South Point Self Guest Lodge

"Vriendelike, skoon omgewing."

Arniston, Overberg

Nie te koop House and Flat in Arniston

"Pragtige plek, die hotel was ongelukkig toe weens 'n troue, maar behalwe dit, baie lekker."

Onrus, Overberg

Robin's Nest

"Asemrowende, pragtige omgewing!"

Bredasdorp, Overberg

Clivia Huis

"Lekker vakansieplekkie. Beste maraton in Afrika word deur Bredasdorp aangebied. Welgedaan."

Witsand, Overberg

Suzys Accommodation

"Winderig, maar tog rustig."

Pearly Beach, Overberg

Glipsie By Die See

"Een van my gunstelingplekke om vakansie te gaan."

Swellendam, Overberg

30 Lichtenstein

"Very friendly place, lots to see and do, very nice restaurants and coffee shops. Popped into the Spar and was personally helped by the owner even though I was just buying a couple of bits to eat, never experienced such friendly service before. "

Arniston, Overberg

Fisher's Rest

"Wat meer wil jy hê van 'n visvangdorpie. Rustig en kalm met bitter mooi strande."

Swellendam, Overberg

Eenuurkop Guest Farm

"Alles wat nodig is, is op die dorp verkrygbaar."

Witsand, Overberg

Barnacles

"Die winkeltjies is net so bietjie baie duur, maar die nodige kry jy daar."

Hermanus, Overberg

Oude Schuur Boutique Accommodation

"Wynplaasrestaurante en Hermanus Pietersfontein Saterdag mark, asook plaaslike musiek in hawe maak besoeke interessant."

Betty's Bay, Overberg

Vlei Studio

"Lekker rustig met genoeg eetplekke en alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek."

Page
Page 261 - Showing 7801 to 7830