Successfully reported

Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.

De Kelders, Overberg

Whale Cove Self-catering

"Really enjoyed our stay in De Kelders. The whale watching is spectacular and we got to see so many."

Swellendam, Overberg

Wolfkloof Boerdery

"Beleef die area met 'n basis waar jy bly vanwaar jy die area ontdek."

Voëlklip, Overberg

Twistniet

"Rustige omgewing en jy kan lekker stappies geniet na die see."

Kleinmond, Overberg

Koffie and Katel

"Pragtige, rustige plekkie. Sal weer gaan."

Voëlklip, Overberg

Crystal Waves

"Baie walvisse gesien."

Arniston, Overberg

Dyers House

"Arniston is beeldskoon en die perfekte plek om te gaan rus en weer jou siel te vind. Daar is soveel geskiedenis in die dorpie. September was inderdaad die perfekte tyd om walvisse te sien. Ons het meer as ses in net een oggend gesien. Die grot is 'n moet sien en baie spesiaal."

Witsand, Overberg

Bem Vindo

"Was stunning to see so many whales."

L'Agulhas, Overberg

Beachcombers

"'n Besoek aan L'Agulhas is 'n moet, veral die vuurtoring en Waenhuiskrans-grot. Beplan jou besoek sodat jy met laagwater daar is anders kan jy nie toegang tot die grot kry nie. Cape Nature kan gerus 'n plan maak met die verwaarloosde inligtingsborde by die toegangspad na die grot. Tans skep dit 'n baie swak indruk."

Kleinmond, Overberg

Goedemoed

"Die Spar het definitief 'n opknap nodig en die parkering is hopeloos te min met te veel bedelaars."

Struisbaai, Overberg

Struisbaai Beach House

"'n Plek waarheen ek altyd weer sal terugkeer. Beeldskone strande met 'n rustige atmosfeer."

Fisherhaven, Overberg

28 Duiker

"It was my first visit to Fisherhaven but definitely not my last."

Struisbaai, Overberg

Lossie Flossie

"Het nog altyd van Struisbaai gehou."

Overberg

The Ox Wagon

"Stunning area. Spoilt with the amount of wildlife including loads if whales that we saw. Beautiful hiking."

Franskraal, Overberg

Laatlam93

"Lekker ver weg van 'n besige lewe en lekker naby die benodigdhede."

Overberg

Bertus se Huisie

"Pragtige omgewing."

Hermanus, Overberg

Hermanus Beach Club 65

"Lekker plek met lekker goed om te doen."

Bredasdorp, Overberg

Karsrivier Gastehuis

"Het Nampo skou bygewoon. Boerdery-uitstallings was uitstekend."

Onrus, Overberg

Disa

"Kan ons asseblief nog 'n ster byvoeg?"

Kleinmond, Overberg

Blinkblousee

"Plek vir natuurstappies langs die see, asook in berge en naby natuurreservaat. Baie wynplase om te besoek en lekker eetplekkies by die hawe. Ook naby aan Hermanus. September is Walvisse vollop."

Greyton, Overberg

The Old Potter's Inn and Brewhouse

"I'm definitely visiting the town again."

Napier, Overberg

El Gallo Guest Accommodation

"Baie rustige omgewing, historiese geboue, netjies en 'n skoon dorpie."

Arniston, Overberg

Shalom in Arniston

"Werklikwaar 'n lieflike plek om te besoek. Die feit dat alles so skoon is, is wonderlik. Geen rommel wat rondlê nie. Die hele omgewing is net pragtig! Baie mooi strand. Alles is rustig en lekker afskakel van die daaglikse gejaag. Naby aan Bredasdorp waar goeie winkels en eetplekke is."

Onrus, Overberg

@ The Owl Rock

"Dit was die beste van my 7 dae verblyf vanaf Noord-Kaap tot by Hermanus."

Grabouw, Overberg

Houw Hoek Hotel

"Grabouw is a nice place."

Hermanus, Overberg

198 Hermanus Beach Club

"Hermanus is puik. Fantastiese plek. Ons sal wragtigwaar weer gaan besoek."

L'Agulhas, Overberg

Pa Nanna's Place

"Al die mense wat ons daar teëgekom het is baie vriendelik en dit maak dit baie aangenaam om in die plek rond te beweeg. As jy 'n hengelaar of die kunstige tipe is, is die plek perfek vir jou."

Agulhas, Overberg

The Gift

"Gaan verken gerus die klein plekkies."

Greyton, Overberg

52 Oak Street

"Fabulous, quirky, wonderful restaurants and cafes. Mountain bike heaven for the adventurer."

Caledon, Overberg

Oppistoepie Guest House

"Great landscape and friendly people."

Page
Page 265 - Showing 7921 to 7950