Successfully reported

Verified Reviews

Overberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg

Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.

Hermanus, Overberg

403 on Main

"Baie mooi plek om vakansie te hou en mense is baie vriendelik."

Overberg

Swallow Creek Cottages

"They are trying to promote the Overberg and are winning."

Grabouw, Overberg

Aloe and Agapanthus Cottages

"Grabouw bied baie vir die besoeker. Die nuwe Elgin Railway Market en lieflike wynkelders om te verken, Peregrine padstal en soveel meer. Puik vir stappers en bergfietsryers en nog soveel ander aktiwiteite."

Hermanus, Overberg

Barford Haven Apartments

"Oulike dorp. Eetplekke naby die see se parkerings net te min."

Greyton, Overberg

12 on Main

"Oulike dorpie met prentjiemooi natuurtonele."

Greyton, Overberg

The Barn

"Baie stil, eenvoudige plekkie om weg te breek van die stad en sy lawaai. Hier rus jy. "

Hermanus, Overberg

Beach Club 57

"As eerste keer besoeker en gedurende 'n voortreflike walvisseisoen is dit aangenaam verrassend. Inkopiewinkels en eetplekke baie bevredigend. Sien julle beslis weer!"

Agulhas, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Agulhas itself is wonderful. We did the long walk and visited the lighthouse. We had a very nice fish meal in the local restaurant and bought and sent postcards from the local supermarket. Spotted wales as well! We will be back to Agulhas."

Swellendam, Overberg

Impangele

"Good walking routes. Marloth Park is nice!"

Caledon, Overberg

Caledon De Kuilen

"Small town, but close to the casino and beautiful wedding venues."

Onrus, Overberg

Festina Lente in Onrus

"Rustige, skoon, veilig en vriendelike plek enige tyd van die jaar."

Hermanus, Overberg

16 On Antrim

"Ek sal weer daar bespreek met die volgende besoek."

Kleinbaai, Overberg

2 Sisters Retreat

"Baie stil en mooi dorp."

Stanford, Overberg

A Pinot Noir Cottage

"Wonderful, quaint village town."

Greyton, Overberg

122 Main Greyton

"Pragtige berge en goeie plek om weg te kom van die stad vir 'n naweek!"

Struisbaai, Overberg

The Goose Nest

"Net jammer 'Parrie' was nie te sien nie a.g.v. die bedrywighede in die hawe. "

Witsand, Overberg

Duinesee

"Walvis en hengelparadys, as dit jou belangstelling is, andersins kan dit nie regtig as 'n toeriste-aantreklikheid beskou word nie."

Kleinmond, Overberg

Mondche

"Dit is die mooiste stukkie wêreld in ons land wat heeltemal onderkat word. Asemrowende natuurskoon en berge rondom die area. Skoon, netjiese rustige dorp met vriendelike mense. Alle fasiliteite in dorp om jou verblyf gerieflik te maak."

Hermanus, Overberg

Le Whale

"Pragtige, skoon dorp."

Struisbaai, Overberg

Bloublasie Struisbaai

"Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug."

Greyton, Overberg

The Lady Grace

"Ons kon oral loop en daar is baie restaurante om uit te kies. Ook lekker gekuier by die mark Saterdagoggend."

Bredasdorp, Overberg

De Volkshuijs

"Pragtig en veilig met baie om te doen en te sien. "

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Baie dankie vir 'n rustige en besondere mooi naweek!"

De Kelders, Overberg

Whale Cove B107

"Asemrowende en pragtige stil plekkie."

Struisbaai, Overberg

Mermaid Guest House

"Pragtige plek, weer was net nie plesierig nie."

Kleinmond, Overberg

La Mer

"Kleinmond is the perfect weekend getaway - such a quaint town with all the amenities you need - supermarket, bakery and close to the bustle of Hermanus. "

Hermanus, Overberg

Hermanus Heights Villa

"Dis was 'n lekker veillige plek. Die kinders het hulle omtrent geniet."

Perlemoen Bay, Overberg

Ons C-huis

"Stil en baie veilig."

Franskraal, Overberg

Laatlam93

"Volpunte vir Franskraal!"

Page
Page 266 - Showing 7951 to 7980