Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Swellendam is awesome and the Tourism Bureau there is the among the best I have experienced in the world."
"Dit is skoon met vriendlike mense. Goeie omgewing vir rustige vakansie hou."
"Baie lekker daar gebly en omliggende plekke verken. Was baie beïndruk met Hermanus, Franskraal en Kleinbaai."
"Ons het baie lekker geëet by Rosemary & Thyme. Kan dit beslis aanbeveel. Coffee on the Rocks het heerlike koffie gehad en baie mooi uitsigte saam met ons ontbyt."
"Swellendam is a lovely town to visit with lots of interesting things to see and do. The museum is a must see, and there are lots of restaurants for the hungry to choose from. "
"Never even heard of Agulhas before - but now that we have, we'll definitely be visiting again soon. Such a hidden little gem of the Western Cape. Ideal for a quiet holiday."
"Hermanus was nog altyd ons nommer een bestemming in die Wes-Kaap. Dit is 'n lieflike plek. Ons sou graag daar wou aftree."
"Struisbaai is pragtig geleë met vele besienswaardighede binne maklik bereikbare afstande."
"Vir iemand wat wil wegbreek en die rustigheid van die natuur waardeer is dit ideaal."
"Harold Porter Botaniese Tuine en Stony Point Pikkewynkolonie is definitief 'n besoek werd! En as jy lus is vir stap in die natuur, pak gerus die Leopard's Kloof Trail aan by die Harold Porter Tuine wat tot by 'n waterval lei."
"Sandbaai voel soos 'n regte vakansie dorpie en ons het glad nie onveilig gevoel om teen skemer by die see te stap nie. Ons seuntjie kon ook lekker met sy fietsie in die straat ry en daar was baie drawwers en mense wat stap."
"The place is stunningly awesome. The nature reserve, the sea and the sunset was just awsome."
"Ongelooflike bestemming! Pragtige omgewing en opregte, vriendelike mense. Die bakkery word ten sterkste aanbeveel. "