Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Hermanus was nog altyd een van ons gunsteling vakansieplekke en 'n lekker besige dorp oor nuwejaar. Hermanus het ook van die lekkerste restaurante en strande om te besoek en daar is verskriklik om te doen wat dit definitief 'n toeristeplek maak."
"Perfect for relaxing, however, not much to do in the area. Need to drive to surrounding areas for site seeing."
"Bettysbaai is die mooiste plek hier rond en sy mense is die vriendelikste mense. Ek sal Bettysbaai beslis aanbeveel."
"An absolutely wonderful town to visit, so many attractions, stunning beaches, walks, restaurants and shopping. Will definitely visit the town again."
"Hermanus bied ongelooflike diverse opsies van ontspanning. Daar is verskeie wynplase in die omliggende Overbergstreek om te besoek en verskeie natuurreservate en staproetes om van te kies en te keur. Die dorp se mense is hartlik, bedagsaam en vriendelik. Die plaaslike winkels bied kwaliteit voorraad en dit is lekker om in 'n veilige omgewing rond te stap en te ontspan."
"Beautiful nice spot, definitely a place to visit and eventually to retire."
"A hidden gem indeed with a lot of history added to this town. Ordering pizzas from Woodpecker is a must."
"Bettiesbaai is 'n pragtige dorpie. Nog baie onontwikkel, maar ons hou daarvan so. Die wind was net 'n bietjie erg die eerste 3 dae, maar verder het ons heerlik gesee, visgevang en net gerus. Ons kinders was by die Harold Porter-tuine en hul sê dit was pragtig. Die pikkewyne was net so kosbaar, veral die ou klein mensie het dit vreeslik geniet, sy wou net weer gaan. Ons sal graag weer wil gaan kuier op Bettiesbaai."