Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Gansbaai self is nie werklik 'n toeriste dorp nie, maar omdat dit sentraal is, is dit 'n gerieflike plek om te bly. Dit is naby aan talle besienswaardighede en winkels."
"Struisbaai is 'n pragtige ou dorpie. My man het van kleins af hier gekamp en saam met sy ouers en grootouers hier gekuier. Van die Plaat se pragtige lang strande tot die rotse om die draai, Skulpiesbaai en aan tot in Agulhas, is bekoorlik. Klein kindertjies kan heerlik baljaar in die poelletjies en branders. As jy van visvang hou, kan jy maar kom, want hier is baie visvangplekke. Kom ervaar hierdie pragtige deel van die land, jy sal oor en oor wil terugkom."
"Lekker stil dorpie. Net die regte plek om bietjie uit die gejaagde lewe te kom. Dan kan jy ook nog 'n paar plekke besoek wat nie te ver is nie."
"Greyron is 'n moet-sien en moet-ervaar dorpie vir enige iemand wat lief is vir afskakel en asemhaal. Pragtige omgewing en lekker mense."
"Superb, scenic delight. Refreshingly uncommercialized and out on a limb. If you want a rustic laidback destination this is it."
"Raak 'n bietjie besig, maar steeds genotvol. Goeie restaurante veral Cafe 1904."
"A vibey little town with great walks and coastal paths. For those who like walking, this is the place."
"Witsand is one of those places where you need a boat, the fishing can be amazing but charters are expensive. Overall we like Witsand but if you're not going to fish all day, then make sure you have all the things that's going to keep you busy and make you happy without it. There are a couple of gems in Witsand so make sure you look around."
"Lovely town. Interesting shops and great restaurants, but go to lunch early on Sunday, as some tend to close early. Must go for a swim/soak in the river. Saturday market is a must. The horses and cows that meander through the town is a treat (take some carrots)."
"Pragtige dorp, sal baie graag 1 keer elke jaar gaan besoek, baie rustig en vriendelike mense, baie om te sien, interessante dorp met baie monumente en pragtige uitsigte. Baie restaurante om van te kies. Hierdie dorp is een van die beste toeristebestemmings."