Verified Reviews
Paarl
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Paarl
Rated 4.7 out of 5 based on 810 reviews.
"Glad nie soos wat almal dit beskryf nie. Die omliggende wynplase is baie mooi, maar daar is andersins nie veel om te doen nie. "
"Twee weke is nie genoeg om net 'n fraksie te ervaar van wat Paarl/Wellington kan bied nie!"
"Courtai is sentraal in Paarl geleë met wingerde langsaan en die taalmonument naby. Dis 'n rustige buurt wat maklike toegang tot die erfenisryke hoofstraat het. "
"Beautiful place to visit for family, couples or alone. So much to see, taste and visit. A must see and after your visit you will want to relocate!"
"Ek is 'n argitek. Paarl is dié dorp in Suid-Afrika wat, sover ek kon vasstel, voorbeelde bevat van bykans elke argitektoniese styl soos dit ontwikkel het vanaf Kaaps Hollands tot en met moderne High Tech. Dit moet ontleed, gedokumenteer en aangebied word as toeriste-attraksie. Daar is selfs voorbeelde van Dekonstruksie! Waar is die Paarl se jong argitekte?"
"Paarl is 'n pragtige plek en soveel wat gesien en gedoen kan word om enige persoon se nuuskierigheid te prikkel."
"Besonderse omgewing met 'n ryk geskiedenis. Begroot meer tyd om die dorp en omgewing te beleef, jy sal nie spyt wees nie."
"Is absoluut mal oor die ou geboue met die prentjie mooi berge in die agter grond. Daar is ook klomp aktiwiteite wat jy in en om Paarl kan gaan doen."
"The area is very quiet and safe. There is a feeling of wanting to stay. The views are gorgeous."