Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 2438 reviews.
Pilgrim's Rest, Panorama Route
Mount Sheba, A Forever Lodge"'n Vinnige besoek om die geskiedenis te herleef, maar atmosfeer van ou delwersdorp word oorheers deur vlooimark stalletjies. Die hotel is nog netjies en mooi - diens daar is baie vriendelik en hulle staan gereed om diens te gee."
Pilgrim's Rest, Panorama Route
Pilgrims Hut"Pelgrimsrus is besig om met 'n krag terug te kom na wat hy was en wat ons almal as kinders kon onthou. Ons was almal baie beïndruk, daar is meer as genoeg eet- en drinkplekke. Scotts cafe distillery in die middel van die bo- en onderdorp vir kos, drank en gasvryheid is 5-ster. Gaan maak ook gerus 'n draai in die onderdorp by die historiese vulstasie."
"Die paaie is in 'n baie slegte kondisie met baie slaggate. Onthou om kontant te hê vir watervalle en ander besienswaardighede. Dra ten alle tye veiligheidsgordel hulle boet jou selfs al is jy in die parkeerarea. "
"Die paaie is baie sleg met lelike slaggate, maar die dorpsmense is baie vriendelik."
"Sabie is a quiet and safe place. It only lacks food outlets like McDonald's, Spur or even Steers. "
"Sabie en die omliggende areas was baie mooi na die reëns en die mense was vriendelik soos altyd."
"Most shops and restaurants are not open during the week. However, still a lovely destination."