Verified Reviews
Park Rynie
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Park Rynie
Rated 4.4 out of 5 based on 25 reviews.
"Quiet place to go for if you want to get away from all the heavy traffic and busy places. The beach is clean, ample place to set up a gazebo for the day, not too busy. A lack of shops, take aways and restaurants though. The nearest shopping mall is Scottburgh. I would like to see shops there that you can do shopping at. "
"Park Rynie het genoegsame winkels vir die alledaagse inkopies en is 3 - 5 km van Scottburgh Mall af."
"Its a nice place, people are friendly and it is a beautiful view for tourists and holiday makers. "
"Alhoewel Park Rynie 'n "vakansie"-dorp is, is die dorpie skoon en netjies. Dis rustig en helend van al die gejaagdheid van die groter dorpe en stede. Die mall is beslis 'n groot aanwins vir toeriste...nie nodig om te soek na winkels! Kan dalk doen met nog 'n restaurant of twee."
"Scottburgh Mall is net 'n klipgooi van die huis af. Pennington en Rocky Bay ook naby en baie mooi swemstrande vir kinders."
"Dit is vir my baie besig en lyk my op vakansiedae (-aande) is daar op die strand se parkeerarea 'n saamdromming van motors wat kyk wie kan die meeste raas deur middel van jaag en u-draaie gooi en duidelik het drank ook 'n rol gespeel. Glad nie aangenaam en het ook toe nie veilig gevoel om op die strand te gaan loop."
"Hou van die stil area, lekker winkelsentrum naby vir inkopies, mooi strand met gety-swembad, goed vir mense wat hou van visvang."
"Wonderlike klein plek. Baie rustig. Mense baie bedagsaam en help graag vreemdelinge. Baie plekke om te besoek rondom Park Rynie. Dit is mooi in die middel van alles. "