Verified Reviews
Parys
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Parys
Rated 4.4 out of 5 based on 1459 reviews.
"The shops and restaurants we visited were obviously run by people that had a passion to serve their customers in a friendly and efficient manner, we had a super break from the city."
"What a nice and peaceful town and we're definitely coming back to Parys for future holidays."
"Pragtige dorpie. Eerste keer wat ons daar was en het dit baie geniet. Was spyt dat ons net een aand oorgeslaap het."
"Net baie jammer oor die beurtkrag en dan gepaardgaande waterprobleme. Parys kan 'n juweel van 'n naweek-wegbreekbestemming wees, maar dis duidelik dat die plaaslike munisipaliteit nie genoeg doen om dit tot sy reg te laat kom nie."
"Die mense in Parys is van die vriendelikste mense wat ek al ontmoet het. Pragtige dorpie met pragtige mense, ek kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie."
"A perfect little town with so much creative and beautiful places to see."
"Die dorp is baie rustige, heelwat om te doen, as jy genoeg ondersoek in stel. "
"Sal enige tyd weer teruggaan. Dit is 'n baie hulpvaardige en vriendelike gemeenskap."
"Mooi dorpie, baie naby aan Johannesburg, met verskeie winkels en restaurante met ’n verskeidenheid van aktiwiteite. Vakansie atmosfeer in die hoofstraat, en genoeg interessante winkels om in rond te loer, van klere tot dekor en antieke stukke."
"A lovely town with unexpected treasures. Excellent restaurants and a lot af activities to take part in."
"Ons was eens op 'n tyd self Parysenaars en dit voel altyd of ons by die huis is as ons daar is."
"Quaint little town, quite a bit to see, great golf course, but food prices are rather expensive."
"Cute little main road with stores. We didn't do much else. It seems that most of the attractions are adventurous outings and shopping."
"Dorpie lyk sleg en verwaarloos. Winkeltjies is nog steeds mooi en lekker om deur te loop."
"Parys is altyd sonder iets, of water of krag of selfoonsein, of as daar water is moet jy ver van dit af bly anders word jy siek. Jy kan net op niks staat maak nie."
"Hulle pryse op verblyf ens. is baie duur. Hulle brag met hul vreeslike mooi dorp, maar van die paaie is so vol slaggate, dat mens nie daar kan ry nie. Moet sê ek kon sien hul het begin regmaak aan die paaie in die dorp. Daar is maar nog baie aandag nodig. En hul padtekens is baie verwarrend, weggesteek of afgebreek."
"Lovely little place with lots of little shops and restaurants ideal for a one-night getaway."
"For art lovers and antique hunters, Parys is a beautiful destination for a quick get away from the city."