Successfully reported

Verified Reviews

Parys

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Parys

Rated 4.4 out of 5 based on 1459 reviews.

Parys

Blue @ Vaal

"Die stadsraad kan bietjie probeer om hulle werk te doen om Parys te probeer ophef. Privaat besighede doen hulle deel om toeriste te probeer lok. Maak die sypaadjies reg en skoon asb. "

Parys

Mistique Waters

"A quaint little town with so much variety of shops and places to eat. Very vibrant. Close enough to just break away. The Hartelus Market, which is the first Saturday of every month is definitely worth a visit."

Parys

Aqua View Riverside Guesthouse

"Pragtige dorp. Besoek definitief weer."

Parys

Mirabel Guesthouse

"G on V is great. The food and location at O's are wonderful. Nice shops. Lots of antique shops. "

Parys

Old Time Gastehuis

"Ongelukkig het die dorp baie verval, het as kind altyd daar gaan vakansie hou, maar sien die plek kry (soos alle ander klein dorpies) swaar. Voel nie meer veilig om die eiland en rivier te besoek nie."

Parys

Hessie se Witperd

"Awesome, die moeite werd."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Aangename plattelandse dorp met goeie winkels, restaurante en die rivier!"

Parys

Lavender Place

"Lieflike dorp! Ek geniet dit elke keer om na die dorp te gaan en rond te loop."

Parys

Aqua View Riverside Guesthouse

"Quaint little town."

Parys

Riverbush Lodge

"Baie restaurante om van te kies asook winkels en kunsgalerye om deur te kyk."

Parys

Monet House

"Oulike skoon dorpie!"

Parys

142 Vaal de Grace

"Wonderlike plekkie, die stilte en rustigheid is hemels."

Parys

A Mountain View Country Estate

"Goeie eetplekke en waarde vir geld."

Parys

Roamers Rest

"In Parys is heelwat eetplekke en oudhede te koop. Daar is genoeg kettingwinkels en plekke om te besoek as jy navraag doen. Ons vind die mense vriendelik."

Parys

Rus & Vrede on Vaal

"Pragtige dorpie met die heerlikste koffie! "

Parys

Lavender Place

"Indien jy van antieke goed hou is dit die plek vir jou, bring net 'n sleepwa saam en baie geld."

Parys

River Rock Lodge

"Pryse by sekere besighede en eetplekke was ongelooflik buitensporig."

Parys

Green Door Guest Cottage - Noorder Street

"Pragtige dorpie! Hoi polloi is 'n moet! Sal gou weer terugkeer! "

Parys

Monet House

"Very quaint little town with beautiful shops! "

Parys

River Rock Lodge

"Baie cute en lekker naby vir 'n nawekie weg. Ons het dit baie geniet. Oppi plaas se restaurant was wonderlik, veral vir kinders en hulle gasvryheid is onmeetbaar. Só lekker daar gekuier! "

Parys

Klein Parys

"Jammer vir die res van die dorpie wat maar agteruitgaan, maar Breë straat se winkels is almal lekker rondloopplekkies en almal doen baie moeite met hulle winkels en om dit mooi te maak."

Parys

View on the Vaal

"Parys is a lovely little town full of charm. There were craft markets, lots of restaurants and antique shops. There is also a craft beer brewery which we really enjoyed! "

Parys

Dew Drop In Garden Cottage

"Pragtige dorpie. Love die art oral waar mens gaan. "

Parys

Lavender Place

"Ek dink net dat die stadsraad behoort na die sypaadjies om te sien omdat jy sukkel met 'n rolstoel. Oor die algemeen baie lekker en baie interessant."

Parys

River Rock Lodge

"Pragtige winkels en great vibe, maar die dorpie self is baie vuil, munisipale ingryping sal baie aan die strate se skoonheid doen. "

Parys

Blue @ Vaal

"Parys is pragtig. Gaan gerus na O's Restaurant. Die kos is heerlik en die diens is fantasties."

Parys

Otters' Haunt

"Ongelooflike dorp met baie skatte om te ontdek."

Parys

Umfula Resort on the Vaal River

"Ons het die antieke vintage winkeltjies so geniet. Was 8 ure in die hoofstraat en kon nie in al die winkeltjies gaan nie."

Parys

Rambling Rapids

"Heerlike bestemming."

Parys

Schilbach House

"Parys is 'n pragtige dorp."

Page
Page 25 - Showing 721 to 750