Verified Reviews
Phalaborwa
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Phalaborwa
Rated 3.9 out of 5 based on 287 reviews.
"Indien jy jouself in Phalaborwa bevind, gaan besoek gerus die House of Amarula wat so 10 km min of meer buite Phalaborwa geleë is. Beste tyd om hulle te besoek is Jan en Feb wanneer dit amarula-tyd is."
"Die uitsig vanaf bo-op die mynhoop is fantasties. Ons het lekker by een van die restaurante geëet. "
"Being an ex member of the SADF based in 7 SAI, I was a bit disappointed with the way it had deteriorated in 30 years."
"Lekker dorp vir etes en inkopies. Ons het dit skoon en netjies gevind. Nie veel besienswaardighede nie, maar naby genoeg aan Hoedspruit en dies meer waar daar baie aksie is. Die dorp se ligging maak dit moontlik om die Krugerwildtuin vir goedkoper te besoek deur in die dorp oor te slaap en dan as dagbesoekers die park te besoek. Ons het 2 nagte by Letaba Ruskamp oorgebly en die omgewing tussen Phalaborwa en Letaba was asemrowend - nie so besig soos die suide nie, maar tog volop wild en aksie."
"Something different and a few interesting places to see. Extremely hot temperatures!"
"Phalaborwa ken ek nog nie so goed nie, maar hulle Park is ongelooflik mooi. "
"Was aangenaam verras, aangesien dit my eerste besoek aan Phalaborwa was. Oulike dorpie, en ek kan verstaan hoekom hul finalis was in Kwêla se Dorp van die Jaar kompetisie. "
"Ons was op twee verskillende dae in Phalaborwa op meer as een plek en was elke keer deur bedelaars lastig geval. "
"Hotel en geriewe by gholfbaan nog in boufase en sal 5 ster wees sodra voltooi - gholfbaan nie in n goeie toestand nie maar sal hopelik vorentoe meer aandag kry!"
"Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place."