Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 943 reviews.
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Uysparadys @ Keurboomstrand"Die ligging is fantasties! En die enigste restaurant daar, Enrico, is ook fantasties. "
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
The Perfect Beach House"Pragtige strand, fantastiese eetplek. So so mooi! Sal definitief weer besoek, net ander verblyf."
"Toerisme is gefokus op buitelandse besoekers, wat pryse van toeriste aktiwiteite betref. "
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"'n Pragtige strand met maklike toegang, Sal vir seker weer soontoe gaan."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
ArchRock Resort"Enrico's Restaurant was great. Excellent food, good value for money wonderful location, very friendly staff and helpful management."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
House on Hill"Rustig en vreedsaam, min mense alhoewel geen winkels, moet Plettenbergbaai toe vir inkopies. Een uitstekende (alhoewel bietjie duur) restaurant in die dorpie. "
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Uysparadys @ Keurboomstrand"Lekker kuierplekke. Baie om te doen en te sien. Mooi natuurskoon."
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Pladda in Plett"Mooi area. Nie juis tyd gehad om rond te ry nie, behalwe Birds of Eden. Beslis 'n moet wanneer in daardie omgewing. Plettenbergbaai net baie besig - Desember seker 'n nagmerrie."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
The Perfect Beach House"Uitstekende vakansiebestemming, heerlike strande en baie om in omliggende omgewing te doen."
"Great surfing and beaches. Uncrowded even in peak season with excellent restaurants and a magnificent lagoon for all manner of activities."
"Bietjie woes besig oor Desember, maar as jy vroeg in die oggend gaan is daar baie lekker strande. Daar is ook nie 'n tekort van aktiwiteite in die omgewing nie."
"Baie dankie vir Sanctuary Beach. Die groen strandgeriewe wat ingerig is om diere toeganklik te wees is wonderlik. Die natuur- en seelewe is van die heel mooiste in Suid-Afrika. Ons is verras met die diversiteit van Robberg en die trots waarmee dit gedeel word met toeriste! "
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
The Dunes Resort and Hotel"I love this beach, particularly the walk to Arch Rock."
"Heerlike plek vir 'n Desember vakansie! Top klas restaurante!"
"Die jongklomp geniet Plett baie, want daar is so baie om te doen. Ons is mal oor die lagoon gedeeltes waar 'n mens vir ure in die vlak water kan lê. "