Successfully reported

Verified Reviews

Port Alfred

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Alfred

Rated 4.4 out of 5 based on 433 reviews.

Port Alfred

Whales & Waves

"Redelike skoon dorp. Pragtig langs die marine en strand. Kry maar 'n toeriste kaart, want dis 'n groot dorp. Strand nie oral maklik bekombaar nie a.g.v groot duine voor die strand. Brei nou baie uit na die suidekant."

Port Alfred

Coral Guest Cottages

"Net die drinkwater is 'n groot probleem."

Port Alfred

Shelly Beach Cottages

"Die toerisme-gedeelte is goed met 'n mooi rivier, maar die sakegedeelte was 'n teleurstelling. "

Port Alfred

Wavecrest Self-Catering Suites

"Wonderlike vakansiebestemming!"

Port Alfred

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Fishing paradise! No need to travel to Namibia for a fishing trip."

Port Alfred

Riptide Holiday Flat

"Laid back town with lots to do if you are an outdoor enthusiast. Also plenty of beautiful beaches, safe for swimming. A picturesque town with friendly locals and lovely affordable eateries too."

Port Alfred

Riptide Holiday Flat

"Ons is lief vir Port Alfred en gaan gereeld daarheen."

Port Alfred

The Lookout

"Pragtige omgewing. Wonderlike strand, kilometers en kilometers om te hardloop en stap. "

Port Alfred

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

"Pragtige skilderagtige hawetjie."

Port Alfred

The Leopard Tree

"Pragtige wit strande. "

Port Alfred

Emerald View Apartment

"Ons eerste keuse vir 'n wegbreek vakansie."

Port Alfred

Dollery House

"Mooi dorp."

Port Alfred

The Spinning Reel

"It's a small friendly town."

Port Alfred

Portofino Guest House

"Dit was die eerste keer dat ek Port Alfred besoek het en sal graag meer van die dorpie wou sien. Tyd was te min - volgende keer sal ek beslis meer tyd beplan vir Port Alfred."

Port Alfred

The Nautilus on West Beach

"Dit is 'n pragtige area. Die paaie kort net 'n bietjie aandag. Beslis 'n lekker vakansiebestemming."

Port Alfred

Place On The River

"Very beautiful small town. There are some cool beaches and many water activities available."

Port Alfred

The Spinning Reel

"Fantastiese kusdorpie met 'n groot persoonlikheid!"

Port Alfred

Lavender House & Lavender Room

"Port Alfred is baie mooi en 'n lekker toeristebestemming. Baie om te doen."

Port Alfred

Place On The River

"Baie mooi dorpie en heelike kuierplekke. Ons het dit baie geniet."

Port Alfred

Dockside Guest House

"Wonderlike plek as mens wil gaan rus. Baie rustig, het een dag uitgery na Kenton-on-Sea. Baie mooi omgewing. Het op 'n Sundowner Cruise gegaan."

Port Alfred

Lavender House & Lavender Room

"Stadsraad behoort meer aandag aan die paaie te gee en ek vermoed hul rioolstelsel is onder druk. Daar was oral tekens van riool wat oorloop. Die stadsraad behoort te besef dat dit die enigste groot dorp in die omgewing is en dat die potensiaal enorm is."

Port Alfred

Beach

"Very beautiful place."

Port Alfred

Royal St. Andrews Hotel

"Ons was gelukkig om perfekte weer te hê. Baie aangenaam."

Port Alfred

De Deus

"A very safe and secured town with friendly people the whole group loved this place and hoping to take another weekend next year."

Port Alfred

Beach

"Was lanklaas in Port Alfred. Daar het baie geboue bygekom, paaie in plekke is maar vol slaggate. Vertoon mooi skoon op die oogaf."

Port Alfred

Portofino Guest House

"Wat 'n pragtige dorp!"

Port Alfred

Place On The River

"Naby pragtige kusdorpies en daar is baie om te doen."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330