Verified Reviews
Port Owen
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Port Owen
Rated 4.5 out of 5 based on 254 reviews.
"Port Owen is 'n pragtige plek en ons gaan beslis teruggaan om daar ook te gaan vakansie hou."
"Port Owen is een van ons gunstelingplekke. Ons kry nie genoeg van die Weskus nie en beveel almal aan om tog eendag daardie huisie by die see te gaan koop. "
"Wat 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie en soveel om te doen. Beveel dit beslis aan, dit is die moeite werd om te besoek."
"Port Owen is 'n pragtige plek wat ingestel is op die behoeftes van toeriste. "
"Sentraal geleë vir rondry in die omgewing en saans terug te kom na 'n pragtige rustige omgewing."
"Asemrowende omgewing met die karakter van 'n idilliese eiland. 'n Lushof."
"Lekker sentraal! Langebaan, Saldanha en Dwarskersbos is lekker naby vir daguitstappies."
"Sentraal om al die Weskus-dorpies te besoek. (Saldanha, Paternoster en Velddrift self.) Perfekte wegkomplek. Ons dink nou om ons aftree huis hier te koop :)"
"Definitief 'n goeie keuse as jy van die watersporte gebruik maak (jou eie boot of huur een), andersins is daar nie veel te doen nie. Die veilige strande is nie binne loopafstand nie."
"They are not many activities at Port Owen but we enjoyed exploring and going for jogs. We enjoyed the boat ride on the Berg River."
"At the highly respected and widely recognized restaurant, "Die Vaatjie" (Eng. "The Barrel"), outsiders quickly learn the real insiders' narratives of the locals. The cuisine is out of this world, very affordable and truly delicious. The oysters that they serve at "Die Vaatjie" are, for example, among the biggest and tastiest that I have ever enjoyed - and that includes the legendary oysters on Bourbon Street in New Orleans, USA!"
"Port Owen is 'n netjiese, skoon area wat stil is en genoeg rus bied weg van die stadslewe. "
"Bied nie self baie maar is naby genoeg om na verskeie plekke te ry wat meer toerisme-gedrewe is."
"Port Owen is a quiet place for a relaxing getaway. With Laaiplek, Velddrif, St Helena Bay and Paternoster close by, there is an endless amount of places to visit."
"Ek was nie bewus dat dit so sentraal is vir blomme kyk nie. Net 1 uur of wat na die Weskus Natuurpark, Langebaan, Darling en omgewing en net 2,5 uur na Van Rhynsdorp en Clanwilliam en net so bietjie verder na Nieuwoudtville."