Verified Reviews
Pretoria East
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria East
Rated 4.4 out of 5 based on 612 reviews.
"Lekker plek om te gaan kuier alles naby. Genoeg Uber geleenthede as jy hulle nodig het."
"Faerie Glen word uitstekend deur die inwoners as veilige tuiste bewaar. Van die beste woonbuurt in Pretoria. Naby aan alle belangrike instansies."
"La Montagne is goed geleë en 'n goeie keuse om as basis te gebruik vir verskillende uitstappies, dit is naby die snelweg, nie te vêr van die lughawe nie en lekker rustig. "
"Baie sentrale woonbuurt met alles wat jou hart begeer binne bereik met Menlyn en Time Square net om die draai! Die buurt lyk ook baie rustig en veilig."
"Nie te ver van Internasionale Lughawe. Groot sentrums in radius van 7 km. Was meer as voldoende vir ons doeleindes. "
"Baie veilig waar mense nog kan stap in die strate en die kinders op hulle fietse kan rondry."