Verified Reviews
Pretoria North
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria North
Rated 4 out of 5 based on 14 reviews.
" From my travel around this province I honestly would pick Pretoria North any day because of the lovely, peaceful, clean energy that it gives off. It has the feel of our South Coast down in KZN minus the coast of course. The people around the area are so friendly and helpful. I'm sure I'm going to enjoy my future visits here."
"Was net in omliggende gebied, het nie so ver gery om die hele Pretoria Noord te verken nie."
"Ek het familie in Pretoria en vir ons was Mohale Rest and Retreat ideaal geleë, met Wonderboom Junction baie naby met alles wat jy kan benodig."
"Omdat Pretoria Noord vir ons nog vreemd is, is daar 'n gevoel dat dit ver van die Malls is. Ons het wel by Wonderboom Junction uitgekom en by Ocean Basket iets gaan nuttig. Andersins was ons ondervinding fantasties."
"Pretoria-Noord is 'n veilige plek vanwaar Pretoria, Hartbeespoort en omliggende omgewing gerieflik verken kan word."
"Pragtige gastehuise in die mooi laeveld omgewing. Alle besighede in onmiddellike bereik. Absoluut 'n wennersomgewing."
"Ek het in Pretoria voorheen gebly maar nooit werklik Pretoria-Noord besoek nie, maar nou voel ek julle het 'n pragtige deel van Pretoria en "thumbs up" as toeristebestemming."