Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.
"Baie veilig waar mense nog kan stap in die strate en die kinders op hulle fietse kan rondry."
"'n Stad wat meer bied as wat mens verwag, veral as jy in geskiedenis en kultuur belangstel. Naby aan baie ander toeristebestemmings en verrassend baie natuurreservate."
"Ek sal beslis in die nabye toekoms weer van hulle gebruik maak, aangesien my dogter weer vir 'n operasie en nasorg moet gaan. Hulle is baie behulpsaam en gasvry."
"Baie veilige omwing met aangename eetplekkies om die hoek. Vervoer is 'n belangrike aspek. "
"Fantastiese ligging in Pretoria. My GPS was net bietjie deurmekaar om by die korrekte hek van die veiligheidsarea in te gaan, maar die groot aanwysings maak dat mens maklik jou bestemming bereik. Dis werklik naby Menlyn en die hoofweg."