Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.
"Bergfietsroete, Woolworths food court en Coco's restaurant baie naby. Stil, mooi woonbuurt met maklike toegang na hoofroetes. "
"Geniet die area baie. Dis naby al die plekke waar jy wil wees, maar steeds stil en nie te duur nie!"
"Dit was werklik 'n baie goeie ondervinding en alles was so presies en pragtig. Baie dankie."
"'n Plek naby aan die stad en die al die nodige openbare vervoer en belangrike lughawens."
"Daar is 'n paar plekke in die omgewing wat gereeld groot saamtrekke en funksies hou. Dit is uniek en darem so bietjie uit die stad se gejaag uit."
"Ek geniet Lynnwood. Dis skoon en die verkeer word goed beheer. Alles voel naby, winkelsentrums, restaurante en oor die algemeen blyk die mense vriendelik te wees."