Verified Reviews
Richmond
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Richmond
Rated 3.8 out of 5 based on 397 reviews.
"Daar is beslis ’n klompie juwele om in hierdie dorpie te ontdek. Gaan ondersteun gerus die Vetmuis Plaaskombuis, Perdemuseum en die Vleis Deli."
"Die dorpie is erg afgerem en verwaarloos. Sal waarskynlik nie weer daar oorslaap nie."
"Dit lyk na 'n baie oulike dorp. Ongelukkig was meeste besienswaardighede toe. Ons het wel baie lekker geëet by Die Vetmuis Restaurant. Die diens was ook baie goed."
"Daar is regtig nie baie wat Richmond bied nie behalwe vir 'n paar winkeltjies met snuisterye."
"Ek dink Richmond is 'n klein Karoodorpie wat nog baie gaan doen vir toeriste en sy inwoners. Sterkte met die taak."
"Richmond het potensiaal maar daar sal meer mense moet wees om dit 'n Clarens te maak wat wel moontlik is aangesien dit aan die N1 grens en baie geskiedenis het."
"Die dorp raak 'n spookdorp, ek is daar gebore en grootgeword. Daar is baie om van te leer maar net in 'n swak toestaande."
"It is a convenient stopover en route to Johannesburg. Would have been nice to have more eating options in town around supper time."
"Wat 'n pragtige plek! Stil, rustig en werklik 'n verskuilde stukkie goud in ons land."
"Die inwoners van die dorp is baie vriendelik en verwelkomend. Al was die Map toe, was Tino, die opsigter, bereid gewees om ons in die museum te verwelkom en rond te wys. Ons het die Paasnaweek baie geniet en dit baie geniet om die mense van Richmond beter te leer ken."
"Ek het lank gelede daar skoolgegaan. Met heimwee weer die drade van toeka opgetel en beleef."
"We got lost (our fault) and the local SAPS came to our assistance. Just sorry the famous Vetmuis Plaas Kombuis was closed while we were there. Friendly people."
"It is apparently known as the Book Town of the country. Some interesting old buildings."