Successfully reported

Verified Reviews

Robertson

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Robertson

Rated 4.6 out of 5 based on 724 reviews.

Robertson

Nouveau Guest Accommodation

"Diens by Four Cousins se restaurant het baie aandag nodig!"

Robertson

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Ons het ons eie wyntoer deur die omgewing gehou, oral wyn geproe en aangekoop by die wynkelders, heerlike Chardonnay en Sauvignon Blanc ontdek, ons het oral vriendelike diens en gasvrye mense ervaar, Robertson het pragtige, groen tuine by hul toeriste-bestemmings, en oral is 'n heerlike ontspanne en gesellige atmosfeer!"

Robertson

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Dit sal lekker wees om 'n swemplek naby te hê vir die warm somermaande. "

Robertson

@ Rina's

"Robertson is baie sentraal geleë en ideaal om te dien as basis vir verskillende dag roetes."

Robertson

Robertson Boutique Backpackers

"Dorpie met baie vriendelike gesindheid. Wil weer kom kuier. "

Robertson

Paul Kruger 63

"Nice town."

Robertson

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Netjiese skoon dorp met vriendelike mense."

Robertson

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Ek en my vrou is baie lief vir Robertson en wou graag daar gaan aftree. Pragtige dorp."

Robertson

Engela's Overnight Accommodation

"Robertson is 'n mooi dorp met verskriklik baie om te doen. Daar is baie wynplase in die omgewing om te besoek."

Robertson

12 On Oewer

"Baie rustige area."

Robertson

GuBas de Hoek meet eat sleep

"Fantastiese mooi klein dorpie."

Robertson

Almondbury Guest Farm

"Die oud hede en druiwe boorde, hul strate met bome is pragtig."

Robertson

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Daar is so baie in die omgewing. Ons was tot by Franschhoek, Bonnievale, Montagu en Worcester. Pampoenstal was 'n belewenis. Dit is opvallend hoe goed die paaie versorg word selfs die grondpaaie. Dorpies is ook skoon en netjies. Sal beslis weer hierdie area wil besoek."

Robertson

Tranquillity Self-catering Accommodation

"Baie mooi deel van Suid-Afrika, tussen die berge en wingerde/boorde. Rustig en kalm."

Robertson

Arangieskop Guest House

"Springfield wynplaas nie te mis nie."

Robertson

Lavender House

"Great place."

Robertson

DuVon Farmhouse

"Beautiful atmosphere and friendly people all around. Four Cousins Winery and Restaurant was just amazing. "

Robertson

DuVon Farmhouse

"Baie mooi dorpie met baie om te doen in ongewing."

Robertson

Klaasvoogds Cottage

"Baie lekker dorpie! "

Robertson

Arnheim Guesthouse

"Beautiful tiny country town. "

Robertson

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Pragtige dorpie met interessante plekkies. "

Robertson

On the 18th

"Altyd die moeite werd."

Robertson

Paul Kruger 63

"Sal graag die dorp en omgewing beter wil leer ken. Hy is groter as wat ek gedink het."

Robertson

Paul Kruger 63

"The fruits are deliciously affordable at the local Spar!"

Robertson

Paul Kruger 63

"Buitewyke van Robertson en wynplase pragtig. Sal dit weer besoek. Robertson self - ek glo nie."

Robertson

12 On Oewer

"Oulik, klein en vriendelik!"

Robertson

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Good wine tasting, mountain biking and farm stays."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540